23 March 2015 - Young Afrikaner family who were busy moving into homestead of Ellisras farm attacked: the mother was seriously injured: she fought like a lioness to protect her 3 young children, her skull was cleaved open, and she was raped. The family was just moving into the homestead and the father had just left to fetch another load. He found his seriously injured wife when he returned. The local community and the police have mounted a search for the attackers.
(Awaiting more details on 24 march 2015)
-- She also wrote that the family were poor: 'if anyone wants to contribute to the family please contact me at 0767145167, Marilize Hayes or Rudi
081 542 9190.
------------------------------------
The attack was confirmed by the Ellisras police
--------
Karen Briel writes on Boere Krisis Aksie: Die aanval het plaasgevind in Ellisras omgewing. Ons vra gebede en asb wees sensitief
Dis met groot seer wat ek hier plaas. 'n Gesin van Elisras / Lephalale was vanmiddag in plaasaanval. Die moeder is ernstig beseer maar buite gevaar. Haar foon is ook gesteel.
Ons vra asb gebed vir die gesin en asb mense geen ongemaklike vrae nie..die gesin het vandag begin uittrek na die plaas toe.
Haar man was weg om vrag te gaan laai en het op haar afgekom toe hy terug op die plaas kom.
Die 3 kinders is veilig want mamma het met alles in haar baklei om hulle te beskerm. Sy is met voorwerpe oor die kop gekap tot teen die skedel en in die gesig en haar arm ook baie beseer soos sy baklei het. Sy is verkrag. Die mense is op die aanvaller se spoor en hopelik sal hy vanaand nog vasgetrek word.
Indien enigeen bydrae wil maak aan die gesin kontak asb vir my 0767145167, Marilize Hayes , Rudi 0 81 542 9190.
↧