Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murder: treatment repeatedly refused by Ancron Hospital: Afrikaans baby girl dies in mother's arm

$
0
0
Afrikaans baby girl dies: repeatedly turned away from Ancron hospital March 22 2015: dies upon arrival of closed hospital emergency gate e Die ma vertel: "Ek het my klein baby deur hospitaal nalatigheid verloor ek het haar Sondag by die hospitaal gehad hul my weg gewys en medisyne gegee ek het haar huis toe. Woensdag het ek haar by 'n privaat dokter gehad hy my medisyne gegee niks het beter geraak nie haar magie het bly spoel sy wou niks eet nie het heeltyd opgegooi en het haar weer daai aand hospitaal toe. Hulle my weer weggewys ek was naderand so moedeloos het nogals vir haar weer apteek toe gegaan sy het gegle en so koud begin word en het gedink sy het koue koors. Ek het haar baie warm aangetrek toe sien ons sy begin snaaks te maak en het met haar Ancron toe gejaag hul my weer weggewys want ek het nie oor die R5,000 vir alles wat hul moes doen nie. Toe ons oppad kld hospitaal toe jaag het sy haar laaste asempie in my arms uitgeblaas...en het by die hospitaal gekom noodligte en al hul wou nie die nood hek oopmaak nie en my Dad het ingehardloop tot by noodgevalle net om haar lewe te red maar als was klaar te laat en dit ons eie nasie. Waarna toe is ons oppad....as hulle my kind opgeneem het en haar 'n drip gegee het sou sy vanag nog hie gewees het....ek is so stukkend! Picture page grab attached.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles