Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murder: Afrikaner Hendrik Retief blamed for his own death by DA-councillor Dana Wannenburg: 'he should have been more alert, taken more precautions,' she said...

$
0
0
Pretoriase Afrikaner Hendrik Retief, 53, vasgebonden en vermoord gevonden bij zijn woning in Pretoria Noord - werkte twintig jaar lang bij de Hatfield Christian Church: AFRIKAANS: 9 December 2014 - PRETORIA. ‘n Afrikanerman wat glo al twintig jaar vir ‘n Engelse kerk, die Hatfield Christian Church in Pretoria werk, se lyk is gisteraand in sy huis gevind. Sy aanvallers het hom eers vasgebind voor hulle hom doodgemaak het. Die slagoffer, mnr. Hendrik Retief, 53, is waarskynlik vroeg gisteroggend vermoor, maar sy liggaam is eers gisteraand teen sononder deur ‘n kollega in sy huis in Jan van Riebeeckstraat, Pretoria-Noord, ontdek. Retief was baie stiptelik en pligsgetrou en daarom het ‘n kollega by die kerk onraad begin vermoed toe hy sonder enige tyding nie vir werk opdaag nie. Pastoor David de Lange van die kerk sê: “Hy (die kollega) het toe na Hendrik se huis toe gegaan om te gaan kyk of alles reg is. In die huis het hy op Retief se lyk afgekom.” SAPS lt-kol Khensane Magoai, het verklaar dat Retief se hande en voete vasgebind was. Daar is nog nie vasgestel wat sy dood veroorsaak het nie. Retief het alleen gewoon en word deur twee susters oorleef. Een van sy susters was gisteraand op die toneel van die moord. “Al wat ek kan sê, is dat dit tragies is,” het sy gesê. Pastoor De Lange sê: “Hy het eers saam met sy ma daar gewoon, maar sy is sowat drie jaar gelede dood. “Hy was ’n goeie mens wat altyd op sy eie was. Ek het van hom gehou omdat hy so rustig was. Hy het altyd gedink voordat hy gepraat het.” MURDERED MAN BLAMED FOR HIS OWN DEATH: Democratic-Alliance councillor of Pretoria North, Dana Wannenburg, blamed the dead man for his own murder and said 'he should have taken more precautions against crime. "Crime always increases when the Eskom blackouts take place, and also increase during this time of year. People must be alert'. OORLEDENE VIR SY EIE DOOD GEBLAMEER: ‘n DA-raadslid in Pretoria-Noord, Dana Wannenburg, het die oorledene vir sy eie dood geblameer en gesê hy moes meer voorsorg teen misdaad getref het. “Misdaad neem toe tydens beurtkragonderbrekings en dié tyd van die jaar,” het sy gesê. “Mense moet op hul hoede wees.” http://praag.co.za/?p=28787

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles