Murder: Afrikaner veterinarian Dr Rensia de Wet 46, raped and stabbed to death: Nottinghill Equestrian Centre, Witrivier, South Africa
---------------------
10 Dec 2014: Dr de Wet worked for the Nottinghill Equestrian Centre outside Witrivier. It is suspected that she was murdered on Tuesday-afternoon, reports Adele du Toit
The police did not make any mention of a motive and did not mention that anything may have been stolen. They are only investigating murder, not armed robbery.
http://www.netwerk24.com/nuus/2014-12-10-veearts-van-witrivier-verkrag-vermoor
afrikaans:
By Adele du Toit Woensdag 10 Desember 2014 9:26 vm.
'n 46-jarige vrou is Dinsdag laatmiddag dood aangetref in haar huis in Mpumalanga waar sy vermoedelik verkrag en met 'n mes gesteek is.
Brig. Selvy Mohlala, provinsiale polisiewoordvoerder, sê Rensia de Wet, 'n veearts van die Nottinghill Equestrian Centre buite Witrivier, is Dinsdagmiddag vermoor.
“Die bure het omstreeks 16:30 op haar afgekom.
"Sy was in haar slaapkamer en was halfnaak. Sy is verkrag en is telkemale in die nek en die bors gesteek,” sê Mohlala.
'n Moorddossier is geopen en Mohlala sê die polisie is besig met 'n ondersoek.
http://www.netwerk24.com/nuus/2014-12-10-veearts-van-witrivier-verkrag-vermoor?vc=61a0bdf506e9482448a390d6d834a0f7
COMMENT NOTED ON FACEBOOK:
local sources believe that her murder may be related to a powerful, international rhino-slaughter syndicate which operates in this entire region.
↧