Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survive: Restaurateur Mrs Barnard, throttled and stabbed in Great Brak Rivier home: two arrested

$
0
0
Survive: Barnard couple, restaurateurs at GrootBrak, Mossel Bay, attacked by two males: Mrs Barnard brutally assaulted http://www.mosselbayadvertiser.com/news.aspx?id=83601&h=Opvolg-Aanval-op-GrootBrakvrou ------------------------ MOSSELBAAI NUUS/MOSSEL BAY ADVERTISER: Mrs Barnard and her husband Morris are well-known residents at Groot Brak River and amongst others own the Oasis Pub and Grill restaurant. On Monday-morning at their home in Sandhoogte Road, they were approached by a man who had done some gardening at their home, asking for work. When Mrs Barnard - who was alone at home - replied that she had no work, she was attacked from behind while she was in the living room. The man forced her to unlock the front door and another male entered. The two men attacked Mrs Barnard brutally: reportedly she was strangled, lost conscienceness for a while, and when she came to she was forced to unlock a safe. After she came to she was bleeding badly: blood was spurting from a knifewound in her neck. The two males 'left her behind for dead' fleeing with a large amount of cash. Mrs Barnard managed to phone her husband, who rushed home where she was found in shock and bleeding. Mr Barnard told the Mossel Bay Advertiser on Tuesday-morning that "my wife looked terrible. It wasn't necessary to hurt her this badly. It looked very much as if they wanted to hurt her enough to kill her.' Fortunately she was rushed in time to the intensive care unit where she was stabilised. Meanwhile an SAPS search team was was gathered at the Groot Brak Rivier police station- comprised of warrant officers Gerhard Crause, Gaylord Muller, Boekies Kotze and Gerald Rabie. They captured the black male suspect named as Joseph Motlomelo 46) that Tuesday-evening on the R102 highway travelling in the direction of George. He was arrested with a large amount of cash in his possession, his suspected loot from the robbery. He appeared at Mossel Bay Magistrate's court. The other suspect, a coloured man identified as Lionel Kennedy is appearing in the same court on Monday 25 August 2014. It's not yet known what charges are being formulated against the two men. The newspaper did not mention it. http://www.mosselbayadvertiser.com/news.aspx?id=83601&h=Opvolg-Aanval-op-GrootBrakvrou https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/pcb.946301435396402/946301308729748/?type=1&theater -- Survive: Barnard couple, restaurateurs at GrootBrak, Mossel Bay, attacked by four males: Mrs Barnard brutally assaulted MOSSELBAAI NUUS - Mev Barnard en haar man, mnr Morris Barnard, is bekende inwoners in Groot-Brakrivier en besit onder meer die Oasis Pub & Grill Restaurant. Die voorval het laat Maandagoggend in hul woning in Sandhoogteweg gebeur toe die een verdagte, wat bekend was aan die Barnards omdat hy vantevore vir hul tuinwerk gedoen het, by die woning vir werk gevra het. mev Barnard, wat alleen tuis was, het aan hom gesê dat sy nie vir hom werk het nie. Sy is kort hierna deur een verdagte van agter aangeval terwyl sy niksvermoedend in die sitkamer gesit het. Die man het haar gedwing om die voordeur oop te sluit, waarna die ander verdagte ook die huis betree het. Die vermoede bestaan dat die verdagte toegang deur 'n slaapkamervenster verkry het. mev Barnard hierna wreed aangerand, gewurg en gedwing om 'n kluis in die huis oop te sluit. Volgens inligting het sy haar bewussyn verloor, waarna sy na 'n onbekende tydperk wakker geword het met bloed wat by haar nek uitspuit - die verdagtes het haar met 'n mes in die nek gesteek, vermoedelik vir die dood agtergelaat en met verskeie gesteelde goedere en 'n groot bedrag kontant gevlug. Mev Barnard kon daarin slaag om haar man te bel, waarna hy huis toe gejaag het en sy geskok en bebloed op hom by die voorhek gewag het. 'n Verslae mnr Barnard het Dinsdagoggend aan die Mossel Bay Advertiser gesê dat die familie in skok is. "My vrou het verskriklik gelyk. Dit was nie nodig om haar so seer te maak nie. Dit lyk of hulle haar wou seermaak om dood te maak." Teen druktyd is mev Barnard uit die hospitaal se intensiewe eenheid ontslaan en was sy in 'n stabiele toestand. Deurbraak Intussen het lede van die Groot-Brakri-vier SAPD, Ao Gerhard Crause, Ao Gaylord Muller, Ao Boekies Kotze en Ao Gerald Rabie kort na die voorval na die twee verdagtes begin soek. Hulle het op Dinsdagaand een van die verdagtes, 'n swartman wie se naam deur die Suid-Kaap Polisiewoordvoerder bekend gemaak is as Joseph Motlomelo (46), op die R102-pad in die rigting van George vasgetrek. 'n Groot bedrag kontant, wat vermoedelik aan die Barnards behoort, is in sy besit gevind. Hy is gearresteer en het teen druktyd in die Mosselbaai Landdroshof verskyn. Die ander verdagte, 'n kleurlingman Lionel Kennedy, is op Donderdag, 21 Augustus in Groot-Brakrivier vasgetrek. Hy sal op Maandag, 25 Augustus in die Hof verskyn. https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/pcb.946301435396402/946301308729748/?type=1&theater

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles