UNCONFIRMED Sunette Bridges Sept 5 2013: "'n Blanke Vragmotorbestuurder is vermoor by die Rusplek naby Hanover. Sy liggaam is in sy vragmotor gevind. Sy naam is nog nie aan my bekend nie."
↧