Aug 21 2013 15h00 POTCHEFSTROOM: Michael Schoeman
Naandse Boere. Ongeveer 15:00 'n plaasaanval op ons bejaarde buuroom. Rewolwer gesteel na hul in sy huis gekom het en sy jas oor sy kop getrek het. Polisie was op die toneel.https://www.facebook.com/pages/Boere-Krisis-Aksie-BKA/116298045063416?fref=ts
↧