Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Johan (Panner) Cronje 33 critically injured: in ICU after brutal assault by white nightclub owner

$
0
0
Johan (Panner) Cronjé, 33 critically injured in brutal assault July 4 2013 Engen petrol-station, R40 highway 25 July 2013 Nicolene Smalman reports -------- VIDEOS OF ASSAULT ----------- http://youtu.be/_Ieu7Wt_LRk ----------- http://youtu.be/L2JpUUjqul8 ---------- NELSPRUIT - Johan Panner Cronje, 33year old father of two toddlers, has been fighting for his life for the past 22 days in the intensive care unit of the Nelspruit Mediclinic after a brutal assault at the Engen petrol-station on theR40 which was captured on video. In a statement to the Lowvelder newspaper from Cat Smit, 40, one of the shareholders of the Tango Blue club, he accused Mr Cronje of 'being very loud and insisting that the dancers in the club had to entertain him. He was crude with the personnel." After several incidents Smit had an argument with Cronje about the bill as he left the club. "Cronje stood and cursed and screamed personal insults,' Koekemoer said in his statement. Mr Cronje was assaulted but 'sustained only a small wound to his head.' Cronje went to the police station and then to the Rob Ferreira Hospital and 'drove home himself,' wrote Koekemoer. "He only went to the Mediclinic the next day where he was admitted for a 'failed suicide attempt', Koekemoer claims. Cronje's family responded by pointing out that the videos which recorded the incident, tell an entirely different story. These are the video scenes: which show not only that the club-owner knocked Cronje down, but when he was on the ground he was repeatedly kicked and beaten - with an observer, possibly the manager of the petrol station, looking on with his hands in his pockets. (Op die video is dit duidelik dat Smit eers Cronjé in die parkeerarea gekonfronteer het. Daarna stamp hy hom en slaan hom met die vuis waarna Cronjé op die grond val. Smit loods 'n verbete aanval op Cronjé deur hom verder met die vuis te slaan, te skop en op sy kop te trap. Dit wys duidelik dat Cronjé hier geensins aan Smit geslaan het nie, nie eens uit selfverdediging nie. Kort hierna strompel hy na veiligheid die winkel binne. Dit keer Smit nie en die aanranding duur voort voor 'n OTM. Daar kan nooit gesien word dat Brown aan hom slaan nie, hoewel sy op 'n kol Smit probeer keer om hom verder aan te rand. Daar sit ook nie 'n vrou op Cronjé se bors terwyl Smit hom aanrand, soos voorheen beweer is nie. 'n Beampte van ADT het op die toneel aangekom, maar nooit fisies iets gedoen om die bakleiery stop te sit nie. Cronjé skakel iemand op sy foon en sy selfoonrekords het reeds gewys dat hy die polisie om hulp probeer kontak het. Twee ander mense wat ook op die beeldmateriaal geïdentifiseer kan word, is Jaco Marneweck en Riaan Senekal. Marneweck het nie aan Cronjé geslaan nie, maar Senekal het hom wel stormgeloop en teen die OTM vasgestamp. Cronjé se ma, Mantie, het vertel Panner het hulle daardie oggend na Rob Ferreira Hospitaal ontbied. "Hy was erg geskok, het geweldig gebewe en baie gehuil." Hy het toe reeds, volgens haar van 'n geweldige hoofpyn gekla en was naar. Hulle het hom huis toe gevat, waar hy kort hierna inmekaar gesak het. Sy ouers het met hom na Mediclinic gejaag waar hy sedertdien behandel word. Cronjé se ouers kon sedert die voorval nog nie self by hom uitvind wat gebeur het nie. Hy kan nie praat nie omdat hy nog nie self kan asemhaal nie en heeltyd aan 'n ventilator gekoppel is. 'n Vriend van hom, Anton Smit, het aan Laevelder gesê dat hy en Cronjé daardie vorige aand tot omstreeks 23:00 by Marlins gekuier het. Hierna is hy glo Emnotweni Casino toe en sy selfoonrekords wys dat hy 00:57 en weer om 02:10 hier kontant getrek het. Ig Olivier, bestuurder van Emnotweni, het bevestig dat Cronjé daardie oggend daar was en omstreeks 00:00 reeds daar aangekom het. Besturende direkteur van ADT se noordelike gedeelte, Mike Kidson, het gesê dat hulle beampte die regte prosedure gevolg het. "Hy het die situasie opgesom en vir bystand gevra. Senior reaksiebeampte Brendon Beukes was toe daarheen onderweg. ADT het ook die polisie geskakel waarvan beamptes ons mense by die toneel ontmoet het. "Die vulstasie is een van ons kliënte en dit is ons prioriteit om hul veiligheid te verseker. Die twee mans wat in die voorval betrokke was, was nie kliënte van ADT nie en het nie die lewens van Engen se eienaar en personeel bedreig nie. Dit was dus reg van ons om die polisie te ontbied om die konflik op te los." Smit en Brown het reeds in die hof verskyn op klagtes wat wissel van aanranding tot poging tot moord. Hulle is op borg van R1 500 vrygelaat en moet weer op 6 September in die hof verskyn. Koekemoer het gesê: "Smit en Brown ontken dat hulle onregmatig vir Cronjé aangerand het en ten sterkste dat hy as gevolg van die voorval waarby hulle betrokke was, in die hospitaal opgeneem is." http://www.looklocal.co.za/looklocal/content/en/lowveld/lowveld-news-crime?oid=7649425&sn=Detail&pid=490165&Video-wys-hoe-pa-aangerand-word http://www.youtube.com/watch?v=L2JpUUjqul8 and http://www.youtube.com/watch?v=_Ieu7Wt_LRk

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles