Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murders through medical neglect: Afrikaners slaughtered enmasse in government hospitals with willful neglect

$
0
0
Massacre in hospitals "They kill people in streaks, but nothing gets done!" A doctor exclaimed, after the umpteenth patient died this week after alleged irregularities in provincial hospitals. People who die after wrong medication is given, patients in linen rooms "forgotten" and incorrect diagnoses are just some of the allegations that family members have made lately. Ask them questions, "it is forgotten swept under the carpet and that! ' Over the years, many complaints to hospitals and the department directed by promises that "it will be investigated." However, in most cases do not provide answers to the families, and it is for them to this day, hard to get closure . Just tell in the last few weeks and days are shocking stories. Olive van der Merwe, 64 dies at home: too terrified to return to Pretoria West hospital after constant abuse, hate-speech against deadly-ill woman: http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/590 -- Mr. Coenraad Janse van Rensburg was on February 1 dead after regular surveys in the Middelburg Hospital for a chronic lung disease. The family believes the hospital was negligent him with penicillin, a medication for which he was allergic, treat. In the week of 27 February reported the Observer of pastors wife,. Antoinette Swanepoel (29), who several months before had nearly died because his for about a week in the Middelburg Hospital were treated for a cyst on her ovary, but her appendix actually ruptured. Many operations and thousands of rands in hospital bills later, because in the Life Midmed Hospital had to go for treatment, not only physical but also emotional marks left on the family. Last week, a seven year old boy from Dullstroom death, after he for a place kick on his leg had to be treated. His family does not want to give his name in the newspaper and was too emotional to pursue business on events in Belfast and Middelburg Hospitals. The child was buried Saturday and they decided against it to allow the child to be exhumed for an inquest. It is reliably learned that the child to the Middelburg Hospital was sent for X-rays, but they sent him back with the words "there is nothing wrong with him." Questions are being asked about what ultimately led to his death and the fact that doctors in Belfast not an autopsy or the requested judicial inquiry. This week, two families called the paper and asked what they should do, because they have hundreds of questions after the death of their loved ones. Ms. Annah Mokoena's emotional family was extremely shocked by the events at the Middelburg Hospital until her death Friday. There are also some claimed they found her in her extremely ill condition in the linen room of the hospital. In the latest incident, Mr. Johan Duminey (64) Saturday in the early hours of death. His son, Tommy, became emotional when he talked about the treatment in the Middelburg and Witbank Hospital (reported elsewhere). There are, among others, claiming that they told him that they had treated his father for a disease, but on his father's doctor's note said something else. He said at the Witbank Hospital staff said that they will do their own tests after a doctor Middelburg an African report, which indicated that Mr. Duminey to be operated on immediately, wrote and they could not understand. He alleges that an African sister also refused to translate it. The surgery was first done at 23:00 and died his father in the early morning hours. "I was beside myself. I do not want trouble, but my father, who was a healthy man who has worked, has died! " In the past, the former Chief Executive Officer of the Hospital, Mr.. Philemon Letlalo, always willing to talk to the newspaper and put their side of the story. The new chief executive officer, Mr. Patrick Masubuko, would not even hear what is not the complaints. He journalists aggressively cut short and told them to the provincial head of communications, Dumisani Malamule call and talk about the complaints. The Health Department's offices are called, as Mr. Malamule not immediately could not get hold of. The receptionist was not sure with whom the journalist should not talk in her office to ask around. After this, the newspaper of the port sent to starboard. None of the persons whose names were given, were available. When we finally Mr. Malamule get hold of, he could not immediately help, and just asked the journalist to send an e-mail with the complaints as being "in a meeting." By late there has not responded to the complaints. Slagting in hospitale “Hulle maak mense dood op strepe, maar niks word gedoen nie!” het ‘n dokter uitgeroep, nadat die soveelste pasiënt hierdie week gesterf het na beweerde onreëlmatighede in provinsiale hospitale. Mense wat sterf nadat verkeerde medikasie gegee is, pasiënte wat in linnekamers “vergeet word” en verkeerde diagnoses is maar net ‘n paar van die bewerings wat familielede die afgelope tyd gemaak het. Vra hulle vrae, “word dit onder die mat ingevee en daarvan vergeet!” Deur die jare is vele klagtes aan hospitale en die departement gerig met beloftes dat “dit ondersoek sal word.” Daar is egter in die meeste gevalle nie antwoorde aan die families verskaf nie en is dit vir hulle tot vandag toe nog moeilik om berusting te kry. Net in die laaste paar weke en dae is skokkende verhale vertel. Mnr. Coenraad Janse van Rensburg is op 1 Februarie dood na gereelde opnames in die Middelburg Hospitaal vir ‘n kroniese longkwaal. Die familie glo die hospitaal was nalatig om hom met penisillien, ‘n medikasie waarvoor hy allergies was, te behandel. In die week van 27 Februarie berig die Observer van leraarsvrou, me. Antionette Swanepoel (29), wat etlike maande vantevore by die dood omgedraai het omdat sy vir sowat ‘n week in die Middelburg Hospitaal behandel is vir ‘n sist op haar eierstok, maar haar blindederm eintlik gebars het. Vele operasies en duisende rande se hospitaalrekeninge later, omdat hulle na die Life Midmed Hospitaal moes gaan vir behandeling, het nie net fisiese nie, maar ook emosionele merke op die gesin gelaat. Verlede week is ‘n sewejarige seuntjie van Dullstroom dood, nadat hy vir ‘n skopplek op sy been behandel moes word. Sy familie wil nie sy naam in die koerant genoem hê nie en was te emosioneel om sake verder te voer oor gebeure in die Belfast en Middelburg Hospitale. Die kind is Saterdag begrawe en hulle het daarteen besluit om die kind te laat opgrawe vir ‘n geregtelike doodsondersoek. Daar is betroubaar verneem dat die kind na die Middelburg Hospitaal gestuur is vir X-strale, maar dat hulle hom teruggestuur het met die woorde “dat daar niks verkeerd is met hom nie.” Vrae word gevra oor wat uiteindelik tot sy dood gelei het en die feit dat dokters van Belfast nie ‘n lykskouing of geregtelike doodsondersoek aangevra het nie. Hierdie week het twee families die koerant gebel en gevra wat hulle moet doen, want hulle het honderde vrae na die dood van hul geliefdes. Me. Annah Mokoena se emosionele familie was uiters geskok oor die gebeure by die Middelburg Hospitaal tot en met haar afsterwe Vrydag. Daar is onder andere beweer dat hulle haar in haar uiters siek toestand in die linnekamer van die hospitaal gekry het. In die jongste voorval is mnr. Johan Duminey (64) Saterdag in die vroeë oggendure dood. Sy seun, Tommie, het emosioneel geraak as hy gepraat het oor die behandeling in die Middelburg- en Witbank Hospitale (berig elders). Daar word onder meer beweer dat hulle vir hom gesê het dat hulle sy pa vir een siekte behandel het, maar op sy pa se doktersbrief iets anders gesê het. Hy sê by die Witbank Hospitaal het personeel gesê dat hulle hul eie toetse gaan doen nadat ‘n Middelburgse dokter ‘n Afrikaanse verslag, wat aangedui het dat mnr. Duminey dadelik geopereer moet word, geskryf het en hulle dit nie kon verstaan nie. Hy beweer verder dat ‘n Afrikaanse suster ook geweier het om dit te vertaal. Die operasie is eers om 23:00 gedoen en het sy pa in die vroeë oggendure gesterf. “Ek is buite myself. Ek wil nie moeilikheid maak nie, maar my pa, wat ‘n gesonde man was wat nog gewerk het, het gesterf!” In die verlede was die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van die Hospitaal, mnr. Philemon Letlalo, altyd bereid om met die koerant te praat en hul kant van die saak te stel. Die nuwe hoof uitvoerende beampte, mnr. Patrick Masubuko, wou nie eers hoor waaroor die klagtes gaan nie. Hy het joernaliste aggressief kortgeknip en gesê hulle moet met die provinsiale hoof van kommunikasie, Dumisani Malamule, bel en praat oor die klagtes. Die Departement van Gesondheid se kantore is gebel, aangesien mnr. Malamule nie dadelik in die hande gekry kon word nie. Die ontvangsdame was nie seker met wie die joernalis moet praat nie en het in haar kantoor rondgevra. Hierna is die koerant van bakboord na stuurboord gestuur. Nie een van die persone wie se name gegee is, was beskikbaar nie. Toe ons uiteindelik mnr. Malamule in die hande kry, kon hy nie dadelik help nie en net gevra dat die joernalis ‘n e-pos met die klagtes stuur aangesien hy “in ‘n vergadering is.” Teen druktyd is daar nog nie gereageer op die klagtes nie. http://mobserver.co.za/26729/hulle-maak-mense-dood/ Olive Van der Merwe 64 dies at home: after numerous abusive visits to Pretoria West hospital, with screams of 'clean up your own mess', the deadly ill woman was too terrified to go back to hospital. Olive Van der Merwe 64 dies at home: after numerous abusive visits to Pretoria West hospital, with screams of 'clean up your own mess', the deadly ill woman was too terrified to go back to hospital. http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/590 MORE

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles