July 18 2013 Raytheon - Gideon 'Giepie' Niemand, 19, got so fed-up when a black guy hijacked his dad's blue Nissan bakkie that he jumped on its back while it drove away at high speed from Rayton. He was so desperate to save their bakkie because the Niemand family generates all their income with the vehicle in building-jobs and haulage. Gideon kept bashing the hijacker through the window until the thug ran it into a concrete wall. Giepie has sustained serious brain damage. His mom said: "I will never get my son back again'. July 18 2013, Thursday.
-----------------------
Giepie het breinbeserings "Ek gaan nooit weer my seun terugkry nie, sê ma 19 Julie 2013
Pretoria. - Giepie Niemand (19) gaan nooit weer dieselfde wees nadat motorkapers sy pa se bakkie gekaap en met hom daarop deur 'n muur gejaag het nie.Giepie het Donderdag manmoedig agterop sy pa se blou Nissan-bakkie gespring en ’n kaper deur die ruit geslaan terwyl die bakkie in die strate uit Rayton, oos van Pretoria, gejaag het.Giepie het bly slaan totdat die kaper beheer oor die bakkie verloor en deur ’n betonmuur gery het.“My seun is ’n held,” het sy ma, Margaret Niemand (58), Donderdag gesê. Die dokters sê Niemand het erge breinbeserings weens verskeie skedelbreuke wat hy in die voorval opgedoen het.Sy brein is weens sy beserings nog erg geswel.“My kind is net 19 jaar oud en nou is sy lewe vernietig. Ek gaan nooit weer my seun terugkry nie,” het Margaret Vrydag gesê.Giepie wou juis die bakkie red waarmee sy pa, Boetie, stukwerk vir mense doen om 'n inkomste te genereer.Die booswig het weggehardloop.
Die bakkie is in die voorval afgeskryf.
Update on:
http://www.beeld.com/nuus/2013-07-19-hy-looi-kaper-deur-die-venster
https://www.facebook.com
-----------------
/photo.php?fbid=688195544540327&set=a.178568022169751.48293.116298045063416&type=1&theater
↧