Colonel Robert 'Pine' Pienaar murdered at Riebeeck Park, Kempton Park home by five black attackers:
Nov 24 2014. Malenda Fourie writes: " Die gedenkdiens vir wyle Kolonel Robert (Pine) Pienaar vind Vrydagoggend om 11:00 plaas by die Salem Gemeente, Christoffelstr. 16, van Riebeeck Park in Kempton Park. Verassing geskied privaat!
So groet ons iemand wat aangerand is deur 5 swartes by sy huis. Verdere inligting op moord sal verskaf word sodra die polisie enige inligting beskikbaar stel.
Boere Krisis Aksie FB
↧