Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Black farm-invaders break wrist of farm-owner Martin Coetzee, 82, SAPS refuses to intervene in plunder of his homestead

$
0
0
Elderly Afrikaner farmowner Martin Coetzee, 82, was tied up by a mob of female and male farm-invaders on his Belfast farm. His wrist was broken from the assaults by black farm-invaders. The SAPS was summonsed by the blacks who said they were 'taking over the farm'. But the police refused to listen to the Afrikaner owner: they pretended that they could not understand him and drove away. They refused to investigate a charge of illegal capture, assault and theft of property. Mr Coetzee has raised the issue with Afriforum because refusal by police to lodge charges of illegal tresspassing: 3June2014 - Afrikaans report: http://mobserver.co.za/11525/bejaarde-aangerand-en-aangehou/ - Mnr. Martin Coetzee (82) vertel dat hy en sy kleinseun, Petrus (21), so ‘n aflos-metode gebruik op die plaas Suikerboskop (tussen Belfast en Stoffberg in die Leeuklip-omgewing). As Petrus vir sy familie in Pretoria gaan kuier, dan gaan bly sy oupa (wat nou self woonagtig is in Pretoria) op die plaas om die diere te versorg. Mnr. Coetzee sê sy kleinseun het ‘n paar jaar gelede die leisels by hom oorgeneem. Mnr. Coetzee was vir ‘n week op die plaas en het verlede Maandagoggend omstreeks 09:30 besluit om terug te keer huistoe Toe hy by die ou plaashuis verbyry, was hy hewig ontsteld toe hy opmerk in watter toestand die huis was. Gedeeltes van die dak is weggedra en selfs die plafonne is uitgeruk.Hy het aangery by ‘n groep plakkers op die plaas, wat hulle ongenooid daar tuisgemaak het.Volgens mnr. Coetzee het hy vir hulle gevra of hulle nie iets gesien het nie, want hulle bly baie naby aan die betrokke huis.Een van die mense het egter op hom afgestorm en hom met ‘n stuk hout oor die kop en arms geslaan. Met die hulp van vrouens in die huis, het hulle ook sy hande vagemaak.Mnr. Coetzee sê die mense het iemand gebel om soontoe te kom en hy het uit hul deurmekaar pratery agtergekom dat hulle onder andere gesê het dat hulle die “plaas gaan vat”.Ure later, omstreeks 14:00 het drie mans opgedaag saam met polisiemanne. Mnr. Coetzee het sy hande losgewikkel en aan die polisie probeer verduidelik wat gebeur het en dat hy navraag probeer doen het oor die plunder van die huis. Hy wou ook vir hulle gaan wys hoe dit lyk by die huis. SAPS 'COULD NOT UNDERSTAND HIM' -- Dit blyk dat die polisielede hom nie verstaan het nie en het nie verder na hom geluister nie. Minute later het ‘n paar van die mense by die plakkershuise saam met die polisie en die ander mense wat saam met die polisie daar aangekom het, in die polisievoertuig geklim en weggery.Mnr. Coetzee is terug Pretoria toe, waar hy die kwessie met Afriforum opgeneem het.Teen Dinsdag het die pyn in sy een arm vererger en het X-strale aangedui dat sy gewrig gebreek is.Hy was omgekrap oor die voorval en het gesê dat Petrus se ouers ook nie wil hê dat hy moet teruggaan plaas toe nie.“Hulle is te bang hy word ook aangeval of geviktimiseer! Ek móét teruggaan! Wat gaan van die skape word?” het hy homself moedeloos afgevra. http://mobserver.co.za/11525/bejaarde-aangerand-en-aangehou/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles