Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Afrikaner Namibian farmer Nicolas Mouton survives shots fired by 3 black gunmen; & Namibians protest against rape of Afrikaner teen 16

$
0
0
Namibian farmer Nicolas Mouton shot and injured fighting for the lives of his young family against three black gunmen who burst into the living room - and pointed a pistol at his wife Marissa's head. She was holding their youngest child, 1, on her lap at the time. ------------------ Afrikaner farmer Nicolaas Mouton 31 of Ongwediva in Namibia was shot and injured by armed attackers 22h00 Friday, reports Republikein 2013-11-25 08:20 Journalist Tammy Kleinhans said Mr Mouton was plunged into a fight for the lives of his family, trying to protect his two young children and his wife Marissa. The family were in the livingroom, Melissa with their two-year-old son Nicolaas on her lap: she was typing on a laptop computer at the time. Nicolaas was just on his way to take a shower while their four-year-old daughter Danille was sleeping in the room next to the bathroom. Three black men burst into the living room, pointing a pistol at the young mom. She screamed and Nicolaas rushed from the bathroom. Four shots were fired at him: one hit him in the shoulder, one beneath his diaphragm. The other two bullets struck the wall. Marissa grabbed little Nicolaas and ran from the house to an apartment on the same erf. She was terrified that they would shoot her and the baby. She waited with neighbours for a while before investigating the farm-house. "Danilla was still fast asleep. Nicolaas' bakkie was gone and they thought he might have been kidnapped. She received a call from the Medipark Hospital on Ongwediva informing her that he had been admitted there. Nicolaas had pushed his finger into his bleeding throat wound and drove by himself to the hospital. Her mother Mrs Gerda Deysel told Republikein that he apparently ran into the hospi9tal shouting: "Help me help me I do not want to die!". During the following four-hour operation his spleen was removed and he lost three litres of blood. They discovered that his stomach and lungs also were injured. He was taken from the theatre at around 04h00 Saturday. "The medical personnel said 72 hours after the operation is critical, but he is stable. The doctor said Nicolaas has strong willpower and physically is a strong man, which counts in his favour'. Under the circumstances things are allright with Marissa, said her mother. "She is stlll recovering from the shock. It's heartbreaking how violence is getting out of control in Namibia. My prayers are with the family,' commented a reader Jessica Smithdorff on Republikein's website story. http://www.republikein.com.na/misdaad/nagmerrie-nagte.214985 --------------------- 360 Afrikaners protest against rape of teen in Okahandja: Namibia Ian Nortje op Okahandja - “Genoeg is genoeg!” was herhaaldelik die oproep van emosionele inwoners van Okahandja nadat die gemeenskap die nuus van die onlangse verkragting van ’n tienermeisie gekry het. Vrydag se optog het by die burgemeester se kantoor op Okahandja geëindig in reaksie op wat op 14 November met die 16-jarige meisie op dié dorp gebeur het. Ongeveer 350 vroue, mans en kinders het omstreeks 09:00 die optog deur die strate begin uit protes teen misdaad wat op die dorp toeneem het. White teenager raped at "Moordkoppie' heritage site in Okahandja: (Moordkoppie means Murder-Hill in Afrikaans) -- 350 local Afrikaners raise protest campaign: "“Ons is siek en sat vir misdaad,” is een van die slagspreuke wat gehoor kon word. T-hemde is vir elke deelnemer aan die optog uitgedeel, asook plakkate met ver­skillende boodskappe soos “Kinders het ook regte”, “Raak aan my kind, dan raak jy aan my”, “'n Kind het geen kans teen 'n grootmens nie” en “Maak Okahandja veilig vir almal”. Me. Elize van Niekerk, organiseerder van die optog, het die wiel aan die rol gesit toe sy die nuus moes hoor dat een van haar familielede in die hospitaal lê nadat sy helder oordag deur twee mans sowat 50 m van haar huis verkrag is. Die polisie het eers ure ná die voorval by die hospitaal opgedaag om hul ondersoek te doen. Dit was nadat familielede hulle by die polisiekantoor moes gaan haal het toe hulle ná vele oproepe steeds nie opgedaag het nie. 'n Week ná die voorval is die slagoffer en haar familie ook steeds nie deur die ondersoekbeampte gekontak om die misdaadtoneel uit te wys nie en geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie. Dit is toe dat Van Niekerk besluit het om die gemeenskap te betrek om onder andere die polisie van die dorp tot aksie aan te spoor. Van Niekerk het saam met me. Belinda Garoës gewerk om soveel inwoners as moontlik te werf om aan die optog deel te neem. Ná die optog deur die hoofstraat is ook 'n draai by die polisiekantoor en die munisipaliteit gemaak. By beide dié kantore het Van Niekerk 'n griefskrif hardop voorgelees waarna sy ook 'n kopie aan die hoof polisiebeampte en die burgemeester oorhandig het. In die griefskrif rig sy 'n pleidooi aan die polisie om die skuldige persone wat die gruweldaad gepleeg het voor die gereg te bring. Sy versoek ook dat die polisie aan die gemeenskap se behoeftes voldoen en snel reageer wanneer 'n misdaad gerapporteer word. Die polisie se antwoord op die versoeke was dat hulle dit na hul bevelvoerders sal aanstuur en dan aan Van Niekerk 'n antwoord sal gee. Aan die raadslede van die munisipaliteit het sy versoek dat die Moordkoppie-erfenisgebied, wat die toneel van die verkragting was, skoongemaak en ontwikkel moet word. Sy het voorstelle aan die burgemeester, raadslid Dawid Uri-Khob, oorhandig om die terrein te ontbos, op te ruim en 'n speelpark met klein diere asook 'n museum op te rig. Uri-Khob en van sy raadslede het toe met Van Niekerk in sy kantoor vergader waar hy haar belowe het dat hulle dit met die ander raadslede sal bespreek en so gou moontlik 'n antwoord sal gee. Van Niekerk het agterna aan Republikein gesê sy het emosioneel geword toe sy sien hoeveel mense die optog ondersteun het. “Ek sê baie dankie aan Okahandja vir hul steun in hierdie saak. Ons sal nie nee vir 'n antwoord vat nie. Dit kos net een persoon om 'n verskil te maak, en ongelukkig moes daardie persoon een van my familielede wees.” http://www.republikein.com.na/misdaad/okahandja-soek-antwoorde.214983 --------------- https://www.facebook.com/pages/Boere-Krisis-Aksie-BKA/116298045063416 --------------

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles