Bothaville farmer Tattie Schoeman and farm-manager survive attack by five blackmales: SAPS
------------
Aug 28 2013 - Bloemfontein - Die Vrystaatse polisie is steeds op soek na vyf mans wat in die vroeë oggendure ‘n boer van Bothaville en sy voorman aangeval en beroof het. Polisiewoordvoerder Stephen Thakeng sê die plaaseienaar, 48-jarige
Tattie Schoeman is saam met sy plaasbestuurder - wie se identiteit in hierdie stadium onbekend is - deur die mans vasgebind, nadat hulle geld en vuurwapens geëis het.Thakeng sê die mans het toegang deur ‘n kombuisvenster gekry en het hierna twee jaggewere gesteel. Thakeng sê Schoeman se twee honde is kort voor die aanval vergiftig. http://www.saps.gov.za
↧