Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Newcastle farmer Timothy Green ambushed, shot dead on N11 crossing of Chelmsfords Dannhauser Roads

$
0
0
Farmer Timothy Green, 44, died on his farm near Chelmsford Dam. He died in a rain of bullets fired from close range by an unknown number of black men.The men ambushed Mr Green when he opened the farm gate. He died trying to hide beneath his bakkie. He died on the scene. It appeared the murderers tried to load stolen goods from his homestead on another bakkie but they 'abandoned it at the scene' after they murdered Mr Green. (note: In other words, nothing was 'robbed' at all). http://sunettebridges.co.za/farmer-murdered-in-newcastle-kzn/ ----------- n Boer van Newcastle in KwaZulu-Natal is Sondagaand koelbloedig op sy plaas doodgeskiet deur moordenaars wat in die gras by ’n plaashek gelê en wag het. Timothy Green (44) is doodgeskiet toe hy uit die bakkie geklim het om die hek oop te maak. Beeld verneem Green het onder die bakkie probeer skuil, maar is nogtans geskiet. Die moord het op sy plaas, Mellon Green, gebeur. Kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het gister gesê die Newcastle-polisie ondersoek ’n saak van moord. Volgens Mdunge het die moordenaars huishoudelike items in Green se voertuig gelaai. “Dit blyk dat hulle moontlik gesteur kon gewees het, want hulle het sonder die gesteelde items en die voertuig te voet gevlug.” – Riata Nel http://www.beeld.com/nuus/2013-08-13-boer-skuil-onder-tuig-vir-moordenaars

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles