Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Disabled Afrikaner Janetta Lorraine van der Walt 60 - dragged from nursing home, raped, strangled to death

$
0
0
Disabled Afrikaner Janetta Lorraine van der Walt 60, dragged from nursing home, raped and strangled to death: Margate August 8, 2013 A 60-year-old former auditor was raped and killed outside her home in Margate, KwaZulu-Natal, Beeld newspaper reported on Thursday. The English-language version differs vastly from the Afrikaans-language one. Mrs Van der Walt was physically dragged from her home while her elderly sister frantically tried to drag her back in. The monster who dragged Mrs van der Walt outside the nursing home then raped her and strangled her to death while raping her. Following is the English language version: “The victim was stabbed with a sharp object in the neck and died,” police spokesman Captain Gerald Mfeka told the Afrikaans daily.Janetta Lorraine van der Walt, a former auditor for the SA Revenue Services in Durban, Springs and Alberton on Johannesburg’s East Rand, was raped and killed on Tuesday evening. She and her sister were watching television when she went to investigate a noise outside. Her sister witnessed her being attacked and called for help. Mfeka warned people "not to go outside when they hear strange noises. Please rather call the police or press your panic button. Do not go outside,” he said. – Sapa - See more at: http://praag.org/?p=8736#sthash.d2LWuo5s.dpuf THE ENTIRE STORY IN AFRIKAANS: "Verkrag ná kreet om hulp - Vrou uit aftreehuis gesleep ’n Voormalige ouditeur wat weens heupprobleme skaars kon loop, is eergisteraand in haar aftreehuis in Margate verkrag, gewurg en met ’n mes in die bors doodgesteek. Janetta Lorraine van der Walt (60), wat voorheen vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in Durban, Springs en Alberton gewerk het, is dood nadat haar suster, Koekie Stander (69), vergeefs probeer het om haar binnetoe te sleep om haar teen die aanvaller te beskerm. Die twee susters het in die huis in Van Zylstraat 7, uitbreiding 3, van die dorp aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, TV gekyk toe die honde geblaf het. Van der Walt het gaan kyk wat aangaan. Volgens Walter Green, hul kleinneef, het Stander gehoor hoe Van der Walt roep: “Koekie, help my asseblief!” Stander het buitentoe gekyk en gesien ’n man verkrag haar suster. Die man het verdwyn toe hy besef hulp is op pad. Van der Walt, wat in die bors gesteek is, het regop gesit en vir haar foon gevra om hulp te ontbied. Stander het haar aan die arms gegryp om haar binnetoe te sleep, maar die verkragter het teruggekom en Van der Walt se bene begin trek. Stander het haar greep verloor, binnetoe gehardloop en die deur toegeslaan.Die selfoon wat sy saam met haar buitentoe geneem het, het daar agtergebly. Die verkragter het toe sy broek afgeruk en sy slagoffer verder verkrag.Volgens Green het Van der Walt geskreeu. Die man het haar toe gewurg terwyl hy haar verkrag. “Koeki het in die huis gebly en haar seun in Kaapstad gebel.“Dit was die enigste nommer waaraan sy kon dink. Toe het hy my suster in Durban gebel wat my in Margate gebel het,” het Green gesê. Hy het vyf minute later by die huis aangekom.“Iemand het die polisie gebel, want hulle was voor my daar.”Volgens Green het Stander die verkragter as klein gebou en jonk beskryf en het hy na alkohol geruik. “Watter soort mens doen dit aan twee ou vroue? En al waarmee hy weg is, is ’n selfoon.“Waarheen is die wêreld op pad?” Van der Walt se man is vier maande gelede dood en haar seun 23 jaar gelede in ’n ongeluk.Sy word oorleef deur ’n aangenome dogter. Green het haar as ’n familie-georiënteerde mens beskryf – “die familiekoerant” wat daarvan gehou het om naaldwerk te doen en skoliere met skoolwerk te help. “Sy was baie vriendelik. Sy het met almal oor die weg gekom.”Stander is uiters getraumatiseer, het Green gesê. “Sy sal nie weer dieselfde wees nie.”Die moordtoneel was volgens hom uiters grusaam. Kapt. Gerald Mfeka, polisiewoordvoerder, het gesê speurders van Margate ondersoek ’n verkragting-en-moordsaak. “Die slagoffer is met ’n skerp voorwerp in die nek gesteek en is as gevolg daarvan dood.” Mfeka het mense gewaarsku om nie uit te gaan as hulle vreemde geluide hoor nie. “Bel asseblief die polisie of druk jou noodknoppie. Moenie buitentoe gaan nie.”"

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles