Louie Pretorius, Aston Manor, Kempton Park: he chased armed hijackers who poisoned the dogs and fired at him 4am Aug32013; he called SAPS who took 2 hours to show up, said they 'd been sleeping'. https://www.facebook.com/pages/Boere-Krisis-Aksie-BKA/116298045063416?fref=ts
KEMPTONPARK: Louie Pretorius - Kyk asb uit vir n grys jetta in kemptonpark het vanogend 2 honde gif ingegee en n golf probeer steel en toe van daar af na my huis gekom en n bakkie gesteel ek het wakker geword en uitgehol toe ek n slag gehoor het toe is die bliksems al reeds af in die straat met ons bakkie ek het uitgehol en op hulle geskree toe een n vuur wapen uit haal en in die grys jetta spring en weg jaag dis nog die ou jetta kon nie n nommer plaat kry nie was donker maar ons het darem die bakkie trug moet net ondhou hulle is gewapen ek het ongelukig nie n vuurwapen nie maar gaan nou een kry ek skiet trug 4uur vanogend bel die S.A.P.D wat 2uure na die tyd hier wil opdaag en vir my vertel hulle het geslaap wtf so asb mense kyk maar rond grys jetta dis die ou model kemptonpark aston manor wat dit gebeur het vanogend 4uur en 2 honde gif ingegee
↧
Louis Pretorius, Aston Manor, Kempton Manor: chased hijackers who poisoned dogs and fired gun at him
↧