Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survive: home owner Johan Roux, 53, records six-minute-long housebreaking by four blacks on video

$
0
0
Survive: four black housebreakers enter home of Johan Roux in Ninapark, Pretoria North, video records them taking just six minutes to remove valuable items and chase away. --------------------- VIDEO ON https://youtu.be/NAe6UVKMVaI ============== The police claim that 'they are not aware of the report'. http://rekordnorth.co.za/40161/huisbraak-in-ninapark-vasgevang-op-kamera/ Dit het die verdagtes net ses minute geneem om die deur af te breek, waardevolle items te steel en weg te jaag. ‘n Veiligheidskamera het Woensdagoggend ‘n huisbraak in Ninapark, waar verskeie waardevolle items gesteel is, op video vasgevang. Volgens Johan Roux (53), huiseienaar, het die voorval omstreeks 10:45 plaasgevind en het dit vier verdagtes net ses minute geneem om die voordeur oop te breek, ‘n paar waardevolle items te neem en weg te jaag. Roux was by die werk toe die voorval plaasgevind het. “Sover ons kon agterkom is televisies en hul afstandbeheerders, asook van my vrou se juweliersware gesteel. Ons kon nog nie vasstel presies wat alles weg is nie, omdat die forensiese-span vandag eers ‘n ondersoek kom doen het. Ons kon nog nie al die skade bepaal nie,” het Roux gesê. Sedert hy in 1993 in sy huis ingetrek het, het Roux nog nooit voorheen ‘n huisbraak gehad nie. “So paar jaar gelede het iemand oor ons muur gespring en ‘n fiets en ‘n paar ander items gesteel, maar ons het nog nooit voorheen met ‘n huisbraak probleme gehad nie.” Voor die inbraak het die verdagtes glo ‘n uur vroeër verby die huis gery, by die oprit ingery en ‘n rukkie daar vertoef, voordat hulle weer weggery het. Tydens die huisbraak het twee van die verdagtes die huis ingegaan, terwyl twee ander in die motor gewag het, het Roux gesê. Roux het gesê die algemene optrede van die polisie was baie goed. Volgens polisiewoordvoerder warrant officer Matthews Nkoadi, is die polisie nie bewus van die voorval nie http://rekordnorth.co.za/40161/huisbraak-in-ninapark-vasgevang-op-kamera/ https://youtu.be/NAe6UVKMVaI

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles