Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murder: Marlene Erasmus mom of two little girls, found murdered in veld outside Pretoria

$
0
0
Murder: Marlene Erasmus found murdered in veld 17 April 2015 next to Freddie Bergh Street, Danville, Pretoria. Her body had been rolled up in a blanket. Police also do not know how long she'd been there. It's not known if she was reported missing. Marlien Erasmus, in her twenties and mom of two little girls, was found dumped in veld next to Freddie Bergh Street, Danville, Pretoria Police investigating circumstances of murder - 17 April 2015 report by Maroela Media Phillip Bruwer Die polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die liggaam van Marlien Erasmus, in haar 20’s, Donderdag in ʼn veld in Pretoria gevind is. Kapt. Thomas Mufamadi, polisiewoordvoerder, het Vrydagmiddag aan Maroela Media gesê ʼn verbyganger het op haar liggaam, wat in ’n kombers toegedraai was, afgekom. “Haar liggaam is omstreeks 10:00 in die veld langs Freddie Berghstraat in Danville gevind,” het Mufamadi gesê. Mufamadi het gesê ʼn nadoodse ondersoek gaan gedoen word om te bepaal hoe sy vermoor is. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Dit is nie bekend hoe lank haar liggaam daar gelê het nie. Erasmus woon in Booysens, in die weste van Pretoria, en is die ma van twee dogtertjies. http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/pta-vrou-vermoor-liggaam-in-veld-gestort/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles