Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murder: Jury Hayes, 41, owner of Toyco Motor Spares, Soutter Street, Pretoria West

$
0
0
Murder: Jury Hayes, owner of Toyco Motor Spares, Soutter Street, Pretoria West: shot dead with bullet fired into his back March 3 2015 - Pretoria West. Just hours after the murder on Pretoria West businessman Louis du Toit, the owner of Toyco Motor Spares in Soutter Street, Jury Hayes, 41, also was gunned down. He was outside his shop. SAPS captain Bonginkosi Msimango said while Hayes was outside, the cashier handed over cash to three black gunmen who held guns to the cashier's head. "He walked into the shop and ran into the armed men and when he saw their guns he tried to leave again and was shot dead with a bullet in his back'. A witness from a nearby business said he went outside when he heard a shot and saw a white Toyoto Corolla chase away from the shop. He said: "I didn't know him that well but he always greeted me with a friendly smile'. Two seperate murder- and armed robbery dockets were opened 'because the two cases didnt seem similar to one another,' said captain Msimango. The murderers of Jury Hayes fled in a white Toyota Corolla and the murderer of Du Toit fled in a red Toyoto Corolla which was later found abandoned in Bremer Street' he said. https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1104070202952857/?type=1&theater Enkele ure na die moord op Louis du Toit, is die eienaar van Toyco Motor Spares in Soutterstraat tydens ‘n rooftog doodgeskiet. Jury Hayes het voorgegee dat hy ‘n klant was toe hy trompop in die rug geskiet is. Hy was 41 jaar oud. Drie gewapende mans het sy onderneming binnegestap en geld geëis, sê polisiewoordvoerder Kaptein Bonginkosi Msimango. “‘n Onbekende bedrag geld is aan hulle oorhandig terwyl Hayes buite was. Hy het die winkel binnestap en hom in die gewapende rowers vasgeloop. Toe hy hul vuurwapens sien, het hy probeer uitstap.” Die rowers het hom voorgekeer en hy het voorgegee dat hy ‘n klant is. Die rowers het hom in die rug geskiet en hy is op die toneel dood. Iemand van ‘n nabygeleë onderneming sê hy het ‘n skoot gehoor en gaan kyk wat aangaan. “Toe ons buite kom, het ons ‘n wit Toyota Corolla sien wegjaag. Hayes het op die grond gelê. Ek het hom nie so goed geken nie, maar hy het altyd met ‘n vriendelike glimlag gegroet.” Die polisie ondersoek twee afsonderlike moorde en rooftogte omdat daar nie genoeg ooreenkomste tussen die twee misdade is nie. “Die rowers by die Toyco Motor Spares het in ‘n wit Toyota Corolla gevlug en Du Toit se aanvaller het in ‘n rooi Toyota Corolla verdwyn wat later verlate in Bremerstraat gekry is.” https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1104070202952857/?type=1&theater

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles