Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survive: Johnny and Sofia Perreira 25, managers of PnP family market, Henneman, FS, attack by 6 black gunmen

$
0
0
Survive attack: Johnny and Sofia Perreira 25: managers of PnP family supermarket, Hennenman, FS: "Why don't you just take the whole locked safe?" suggested Sofia when they realized the key was taken on a foreign trip by dad and owner Johnny Perreira senior... Two years ago their parents, who own the supermarket, were also attacked at their home; Afrikaans report: ’n BEKENDE egpaar en bestuurders van die plaaslike PnP Family Supermark is Donderdagaand (12/02) in hul huis in Hennenman deur ses gewapende rowers oorval. Johnny en Sofia Perreira, beide 25, het omstreeks halfnege by hul huis gekom. Sofia het aan Vista vertel hoe hulle jong Jack Russel nie uit die huis wou gaan nie en aanhoudend onrustig geblaf het. Johnny het soos sy gewoonte is, heel eerste diè hondjie en hul ander hond se kos reggemaak en die kombuisdeur oopgemaak om vir die honde te voer.</p><p>Die oomblik toe hy buk om die kos neer te sit, het twee rowers uit die donker op hom afgestorm en ’n vuurwapen op hom gerig. Sofia sê sy het haar man hoor skreeu en onmiddellik besef hulle word aangeval. Die twee mans het die egpaar met ’n vuurwapen aangehou en gesê hulle sal nie seerkry as hulle saamwerk nie. Sofia het al die kontant in die huis aan die mans oorhandig maar hulle wou weet waar die winkel se geld is. Sy het aan hulle verduidelik dat die winkel se geld direk bank toe geneem word. Die Perreiras is toe vasgebind waarna die rowers die kluissleutel wou hê. Johnny se pa, Johnny snr, die eienaar van die PnP het egter die kluissleutel per ongeluk saamgeneem op ’n oorsese reis. Sofia het aan die rowers voorgestel dat hulle die kluis saamneem. Nog twee rowers het kort hierna in die huis ingekom. Voor die rowers vertek het, het nog twee mans, wat volgens Sofia baie aggressief was, ook in die huis ingekom. Die ses het die huis weer deursoek vir waardevolle items waarna hulle die kluis op die onderneming se bakkie gelaai het en met kontant en juwele gevlug het. Sofia sê haar honde het ’n geruime tyd elke aand in dieselfde rigting gekyk en onrustig geblaf. Sy besef nou dit moes die rowers wees wat verkenning gedoen het. Die polisie het reeds twee van die rowers vasgetrek en die onoopgemaakte kluis en die bakkie is teruggevind. Johnny en Nelia Perreira, Johnny jnr, se ouers en die eienaars van die supermark is twee jaar gelede ook deur rowers by hul huis aangeval. https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1088756487817562/?type=1&theater

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles