Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survives: Chris Jacobs 45 of Hugo Street, Monument Heights Kimberley in a critical conditon: attack by 3 black males

$
0
0
Survives: Chris Jacobs 45, of Hugo Street, Monumenthoogte Kimberley in a critical condition after attack by three armed blacks: man shot in bed: 6 Jan 2015 Kmberley Chris Jacobs (45), wat in Hugo-straat bly, is omstreeks 03:10 deur die boewe aangeval. Lt. Andrea Cloete, polisiewoorder, sê hulle ondersoek ’n saak van huisbraak en poging tot moord. “Drie onbekende mans het ingebreek terwyl die man en sy vrou geslaap het. Die verdagtes het ’n vuurwapen op die egpaar gerig. Een van die mans het die slagoffer geskiet en hulle het gevlug. “Die polisie kan nie bevestig wat die motief vir die aanval was nie. Ons weet ook nie of hulle deel van ’n sindikaat is nie.” Enigiemand met inligting word gevra om die polisie by 082-495-4646 te bel of ’n anonieme SMS na 32211 te stuur. Inligting sal vertroulik hanteer word. http://www.mo.be/interview/hiphop-in-de-bres ’n Geskokte inwoner het aan Volksblad vertel dat drie harde klanke hom wakker gemaak het. Net daarna het hy ’n motor met skreeuende bande hoor wegtrek. Hy het nie besef wat aangaan totdat die polisie en ambulans later opgedaag het nie. Na verneem word, is Jacobs in die maag geskiet. Denise Coetzee, woordvoerder van die Mediclinic Gariep, sê Jacobs is in ’n stabiele toestand in die hoësorgeenheid. https://www.facebook.com/groups/111574382205718/permalink/954938991202582/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles