Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trial: 3 blacks on trial 20 May 2015 for four-hour torture ordeal of Mrs Christine Otto, Burnside, Nelspruit

$
0
0
Torture-case of Afrikaner farm-widow Christine Otto, 75, in Nelspruit: postponed to May 20 2015: Suspects Thulane Nonyama, Senzo Maekob and Lucky Msibi charged with torturing, whipping and beating up Mrs Christine Otto in Burnside, Nelspruit (*the Lowvelder only published these specific reports in Afrikaans even though they are a bilingual publication) The three black men were arrested in June 2014 after a relentless, three-month-long police search, writes Nelspruit journalist Stefan de Villiers on 11 December 2014. NELSPRUIT (illegal ANC-name: "MBOMBELA") –The three male persons appeared in Nelspruit court on 12 december 2014 for a postponement. The Nelspruit Lowvelder reported in March that Mrs Otto was travelling to a funeral at 09h00am when she was attacked by three armed males wearing balaclavas - who subjected the frail, small white woman to o a four-hour torture ordeal at her farmhouse. After she balked at giving them the key to her safe, they clipped her to the shower with handcuffs, tortured her, beating her in the face and whipped her with a cattle-whip and a thick rope covered in sharp metal spikes. They even burnt her with a hot iron before she would tell them where the key was. To taunt her further: they took the container with her late husband's ashes and threw them all over their bed. While she was hanging in the shower by her wrists, the three thugs cooked themselves a meal in the kitchen and helped themselves to her food and drink. They left her hanging, injured and traumatised, in the shower and disappeared with her valuables. She managed to crawl from the bathroom to the telephone: she found an old file belonging to her husband to get from her bonds around her legs but had to use a small pair of scissors she held with her teeth to push the alarm button. She was taken to the NelMed hospital for treatment. http://lowvelder.co.za/241041/christine-otto-update/ ================== Entire story of Christine Otto's torture-ordeal: "Go and help that 'Magogo' (grandmother) said a Hi-Tech security official after Christine Otto's panic-button was activitated after her 4-hour torture-ordeal: NELSPRUIT – 8 June 2014 ‘n Jare lange inwoner van Burnside was gelukkig om ‘n aanval te oorleef waarin sy ure lank gemartel en onder andere met ‘n strykyster gebrand is. Me. Christine Otto (75) woon reeds 43 jaar hier en is Donderdag oorval toe sy na die reënmeter gaan kyk het. Sy sou na ‘n familievriend se begrafnis gaan en het nog later die aand moedig aan Laevelder vertel: “Ek was op pad na ‘n begrafnis, maar amper was dit tyd vir my eie een.” Gister was dié klein geboude vrou nog potblou en geswel na die wrede aanval wat sowat vier uur lank geduur het. Dat haar aanvallers ongenaakbaar was, is bevestig toe beamptes van Hi-Tech Sekuriteit Nelspruit se beheerkamer haar selfoon geskakel het en een van hulle geantwoord het: “Daai ding… Gaan help daai magogo.” Otto is omstreeks 09:00 buitentoe toe drie gewapende mans haar oorval het. Sy het met ‘n paniekknoppie om haar nek rondgeloop, maar kon in die geharwar dit nooit aktiveer nie. Die mans, wat almal balaklavas gedra het, het haar in die huis ingeboender en haar hande en voete vasgebind. Hulle het begin om die woning te plunder en verwoesting te saai.Hulle het ‘n sakkie waarin Otto se oorlede man se as was, oopgeskeur en die inhoud op die bed gestrooi. Hulle het die vrieskaste leeggemaak en hulle aan ‘n groot hoeveelheid vleis en melk gehelp. Hulle het tot aan koekies gesmul terwyl Otto hulpeloos was. Die boosdoeners het begin vra vir die sleutels tot haar kluis, maar sy het gesê sy het nie een nie. Daarna het hulle tot grusame geweld oorgegaan en haar met die vuis, ‘n sweep en ‘n tou met metaalklinknaels bygedam. Sy is onder meer so hard op die lae rug geskop dat haar stuitjie vermoedelik gebreek is. Otto is ook later met ‘n vuurwarm strykyster op die bobene gebrand. Die verdagtes het haar vermoedelik geken of dopgehou. Sy het op ‘n stadium aan hulle gesê dat sy nie alleen in die huis bly nie waarop een geantwoord het: “Moenie vir ons jok nie, ons weet jou man is gevrek.” Otto het uiteindelik aan hulle gesê waar die sleutels was. Hier het hulle op ‘n ou stel metaal- handboeie afgekom wat hulle ook om haar polse gesit het. Hulle is uiteindelik omstreeks 13:30 daar weg en het Otto net so in die stort gelos. Hulle het in haar blou Kia Picanto weggejaag met onder meer ‘n windbuks, pistool en haelgeweer. Otto se lyding sou egter nie hier ophou nie. Sy het uit die stort gerol en op haar boude deur die huis rondgeskuif. Sy het op ‘n ou skêr afgekom wat te dik was om tussen haar bene in te dwing om die toue los te knip. Genadiglik het sy op ‘n ou ystersagie van haar oorlede man afgekom wat sy toe gebruik het om die toue om haar enkels af te saag. Sy het tot by ‘n gereedskapkis beweeg en daarop gestaan om by die paniekknoppie uit te kom. Die rowers het ‘n houer met ‘n haarknipper, lemmetjies en ‘n skêrtjie uitgegooi en Otto het dié skêrtjie met haar mond opgetel. Vasgeklem tussen haar tande het sy die paniekknoppie daarmee gedruk. Beamptes van Hi-Tech se beheerkamer het haar selfoon geskakel en een van die rowers het geantwoord. Reaksiebeamptes en Hi-Tech se nuwe ambulans, beman deur mnr. Jacques Ainslie, het onmiddellik na die toneel gehaas. Mnr. Vernon Lancaster, algemene bestuurder by Hi-Tech, het gesê dat hulle omstreeks 17:40 die panieksein ontvang het, maar dat die polisie teen 19:52 nog steeds nie opgedaag het nie. Kol. Leonard Hlathi, provinsiale polisiewoordvoerder, ontken dit. “Ons rekords wys dat ons om 19:30 geskakel is en ons was teen 19:45 daar.” Hy het gesê dat die provinsiale kommissaris, lt.genl. Thulani Ntobela, sy skok oor die voorval uitgespreek het en lede van die publiek gevra het om te help om die verdagtes vas te trek. Die Picanto se registrasienommer is DXC 430 MP en diegene met inligting word versoek om sers. Michael Lusiba by 074-436-0081 of lt.kol. Alfred Hlatshwayo by 082-464-5721 te skakel. http://lowvelder.co.za/60850/vrou-met-strykyster-gebrand-vir-toegang-tot-kleis/ (*the Lowvelder only published these specific reports in Afrikaans even though they are a bilingual publication) http://lowvelder.co.za/60850/vrou-met-strykyster-gebrand-vir-toegang-tot-kleis/ Follow up: http://lowvelder.co.za/198435/burnside-verdagtes-vasgetrek/ Story of arrest: http://lowvelder.co.za/198435/burnside-verdagtes-vasgetrek/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles