Jannie Lombard's wife attacked in veld near Ventersdorp by two blacks who tried to strangle her. She managed to defend herself and fled.
-------------------
VENTERSDORP - My vrou is gisteraand aangeval deur 2 mans, sy was in die veld by haar perde toe sy die 2 mans gewaar, hulle was reeds baie naby aan haar, sy het met hulle gepraat en gevra of sy hulle dalk kan help, 1 het haar gewurg, sy was met tye uit, sy kon daarin slaag om haarself te verdedig, en het weg gekom. Ons wil net dankie se aan VENTERSDORP SAPD, OKKIE, BEA, TANNIE MARTIE EN ENGIN vir julle hulp en bystand, dankie ook aan ons HEMELSE VADER dat U haar beskerm en bewaar het. Baie dankie Jannie
Lombard.
source; https://www.facebook.com/jannie.lombard.96?hc_location=stream
↧