Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survives: Gert van Schalkwyk survives shot in back: Police warns motorists targets of gunmen, Simondium Road Paarl:

$
0
0
Gert van Schalkwyk 62 shot in back, survives shot by unknown gunmen who shoots at cars on Simondium Road, Paarl: ---------------- ALSO: Warning by motorist: Gunmen shooting at cars on off-ramp from highway at Stanger, KZN http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/2851 ------------------ The police in Paarl warns motorists to not stop and try to avoid the Simondium Road towards Paarl, West Cape, where two cars with white motorists were fired at from two cars within an hour of one another on Sunday 9 November 2014. Afrikaner motorist Gert van Schalkwyk 62 and wife Brenda drove on this road shortly after midnight from Simondium to Paarl when two cars suddenly appeared in front of them and apparently had a 'bumping' incident with one another. The Van Schalkwyk couple went around them and drove away at high speed when they heard a shot. Brenda saw her husband's body shake but he kept driving. When they stopped in Hoof Street in Paarl they realized he had been shot in the back. Their car's rear-windshield was shattered. He was treated at the intensive care unit of Mediclinic and now is recovering at the general ward, said Brenda. It's too dangerous to remove the bullet from his back. Police also reported that an hour earlier also had a close escape in a very similar incident. They fled at high speed and when they arrived home in Sea Point, found a bullet-hole in the driver's door. SAPS capt Louise du Plessis said no suspects have thus far been identified. 9Nov2014 https://www.facebook.com/groups/111574382205718/permalink/922806907749124/ Afrikaans: Gert van Schalkwyk (62) en sy vrou, Brenda, was kort na middernag in hul BMW vanaf Simondium in die rigting van Paarl onderweg toe twee motors - ’n donker metaalkleurige motor en ’n wit Jetta, ’n entjie voor die stopstraat naby die spoorwegbrug, skielik voor hulle verskyn het. Volgens Brenda het die donkerkleurige motor, wat toe nou voor hulle ry, spoed vermeerder, verby die Jetta gejaag en dié motor gestamp.Die Jetta het met die stamp geswaai en met sy neus oos, dwars in die pad tot stilstand gekom.Die donkerkleurige motor het weer op die Jetta afgepyl en hom gestamp.Onwetend of hulle die teiken is en of hulle net in die spervuur van ’n dispuut tussen die twee motoriste beland het, het Gert besluit om weg te jaag. Dis toe dat hulle ’n harde klapgeluid hoor. Brenda sê sy het gesien hoe ruk haar man se lyf, maar hy het aanhou ry. “Die weg-spin, die klap en sy lyf wat ruk ... dit het alles so gelyk gebeur.”Eers toe hulle in die Hoofstraat, Paarl, is, het hy stilgehou en het hulle hulp ontbied.Hulle het toe vasgestel dat ’n skoot wat deur die agterruit gevuur is, die agterkant van die sitplek getref het en Gert in die rug gewond het. Hy is na die Paarl Mediclinic geneem waar hy in die intensiewe sorgeenheid opgeneem is.Brenda sê dit gaan nou goed met hom en hy is intussen na die algemene saal oorgeplaas.Volgens haar sal die koeël waarskynlik in sy rug moet bly, omdat dit glo te gevaarlik sal wees om dit te verwyder.* In nog ’n voorval slegs ’n uur vroeër, het ’n man en sy passasier, albei van Seepunt, ook ’n noue ontkoming gehad toe ’n onbekende motor op dieselfde pad in hulle baan inbeweeg het. Toe die man spoed verminder om ’n ongeluk te vermy, het hy gesien hoe iemand van die kant van die pad af op sy motor afpeil. Hy het petrol gegee om weg te kom toe hy ook ’n harde klapgeluid hoor. Hy het besluit om aan te hou ry.By die huis gestop, het hy ondersoek ingestel en die koeëlgat in sy deur gekry.Hy het die voorval by Seepunt-polisie aangemeld waarna dit na die Paarl oorgeplaas is. Paarl-polisiewoordvoerder, kapt. Louise du Plessis, sê geen verdagtes is nog geïdentifiseer nie.“Paarl-polisie wil die publiek inlig om ekstra versigtig te wees wanneer hulle hierdie pad ry en nie op die pad te stop nie.” ’n Klag van poging tot moord word ondersoek. https://www.facebook.com/groups/111574382205718/permalink/922806907749124/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles