Injured, trapped farmer Matthys Grobler 58 robbed by minitaxi-driver and passenger -- after his bakkie was rolled in accident Bloemfontein-Bultfontein Road
Nov 4 2014 Beeld daily: "Trapped, injured Soutpan farmer Matthys Grobler, 58, was robbed by a drunken black taxi-driver and a passenger after the farmer had
rolled his bakkie in a mysterious accident while forced to swerve out of the way of 'an object in the road'. Grobler who farms on DeHoop near Bloemfontein FS
swerved and rolled his bakkie when blinded by an approaching truck's headlights. He suffered head-injuries. While Grobler was semi-conscious he saw a black
male - later identified as a taxi-driver - and a younger person steal his battery from his bakkie and R600 cash from his shirt pocket. After the blacks fled two young
Afrikaner men Ciles Wilken 22 and CJ Weideman 17, came across the accident scene and CJ alerted his dad Stephan, head of SecuriForce in Bloemfontein about
the theft - he was enroute to the accident. Young Wilken and Weideman first provided first-aid care to the injured farmer and when help arrived chased the taxi in
their bakkie - stopping it in Kenneth Kaunda Street in Bloemfontein. The taxi-driver who reportedly was drunk said they 'only wanted to help the man' but Stephan
saw the stolen battery in the back of the taxi. Then the two thieves admitted to stealing it but denied stealing the cash. The police arrived and "arrested" the two
thieves while SecuriForce officer Hermi Spannenberg lodged a formal charge with the police - however the police tried to arrest the two young Afrikaner men
instead, claiming they had 'pointed a gun at the alleged thieves'. The young men did not have any firearms. Meanwhile the police still want to charge them instead
of the thieves. Spannenberg said the taxi-driver 'submitted his claim to the police while under the influence of alcohol." Spannenberg said the police released the
thieves the next day. Mr Grobler was released from hospital the next day and also lodged a formal charge, because he was able to recognise the taxi-driver as the
thief.
SAPS capt. Chaka Marope said 'both charges are under investigation'. http://www.netwerk24.com/nuus/2014-11-04-beseerde-in-wrak-besteel
Afrikaans:
Dubbele teëspoed het ’n boer van Soutpan getref toe hy eers in ’n ongeluk was en toe besteel is terwyl hy nog in die wrak van sy voertuig vasgekeer was.
Matthys Grobler (58) van die plaas Dehoop is Vrydagaand op die Bultfontein-pad deur ’n vragmotor se hoofligte verblind. Hy het vaagweg iets in die pad voor hom
gesien en daarvoor uitgeswaai toe sy voertuig rol.Hy het kopbeserings opgedoen en was in sy voertuig vasgekeer.
’n Minibustaxi-bestuurder, wat vermoedelik onder die invloed van drank was, en ’n minderjarige insittende het op die toneel Grobler se voertuig se battery asook
R600 uit sy hempsak gesteel. Hoewel Grobler weens sy beserings gedeeltelik sy bewussyn verloor het, onthou hy duidelik hoe die taxi-bestuurder gelyk het.
Kort nadat die twee swart skelms gevlug het, het twee jong mans, Ciles Wilken (22) en CJ Weideman (17) van Bloemfontein, op die ongelukstoneel afgekom.
Hulle het eers hulp ontbied, waarna hulle die taxi met hul bakkie agternagesit het.CJ het intussen sy pa, Stephan, hoof van Securiforce in Bloemfontein, oor die
diefstal ingelig, wat toe van die stad se kant af gekom het.Met Stephan van voor en Wilken en CJ van agter het hulle die taxi in Kenneth Kaunda-straat in die stad
vasgetrek.Die taxi-bestuurder het gesê "hulle het net die beseerde Grobler probeer help." Stephan sê hulle het egter die battery agter in die taxi gesien en die
twee diewe het toe erken hulle het dit gesteel, maar ontken dat hulle Grobler se geld gevat het. Securiforce se beheerkamer het vroeër die polisie gebel wat ná ’n
ruk op die toneel aangekom het. Hulle het die twee diewe later in hegtenis geneem.Stephan sê omdat Grobler weens sy beserings in die Life-Rosepark-hospitaal
in die stad opgeneem is, het Hermi Spannenberg, ’n reaksiebeampte van Securiforce, solank ’n diefstalklag by die polisie ingedien.Die klag was skaars ingedien
toe kry Stephan ’n oproep dat die taxi-bestuurder ’n klag van die rig van ’n vuurwapen teen hom, CJ en Wilken ingedien het. Stephan hou vol nie een van hulle
het ’n vuurwapen by hulle gehad nie. “Ek kan nie verstaan nie hoe jong mans wat hul lewe waag en veronderstel is om medaljes daarvoor te kry, nou amper
medaljes om hul gewrigte kry.” Hy sê die taxi-bestuurder het ook sy verklaring onder die invloed van drank afgelê. Hy sê hy het die volgende dag weer die
polisiekantoor besoek. Die vermeende skelms was reeds op vrye voet.Grobler is eergister uit die hospitaal ontslaan en hy het toe self ook ’n verklaring oor die
diefstal afgelê.Hy meen die taxi-bestuurder is dieselfde mens vir wie CJ en Wilken agternagesit het.Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder, sê albei die klagte word nou ondersoek. http://www.netwerk24.com/nuus/2014-11-04-beseerde-in-wrak-besteel
↧