Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survived: Afrikaner smallholder Chrisman Immelmann 73 arrests two black male attackers

$
0
0
Bloemfontein smallholder Chrisman Immelmann 73 fought against two black male attackers wearing his slippers and armed with .303 rifle: "I opened the front door, pointed my .303 at the culprits and said: "What are you doing here, I will shoot you dead." The two disappeared into the dark with 73- year-old Immelman in hot pursuit... He found them behind a building with their loot but after the men pleaded for their lives Immelmann took them to the homestead - one fled but was captured by the cops later, the other one waited for a long time for a police van from Bainsvlei police station... but a deputy-officer of the Armed Reaction Unit showed up very quickly after their call... Nov 3 2014 - AFRIKAANS report: Met ’n geweer in die hande en pantoffels aan die voete het ’n bejaarde man twee voornemende aanvallers op sy hoewe by Bloemfontein gestuit. Chrisman Immelmann (73) het eergister omstreeks 22:30 twee voornemende aanvallers op sy kleinhoewe, Die Wenpaal, in hul spore gestuit toe hulle toegang tot sy huis wou kry.Immelmann vertel hy en sy vrou, Petro (65), was reeds in die bed toe hul honde aan die kef gaan.Die Immelmann- egpaar het nie lank daarna nie ’n oproep van hul huurders gekry wat sê twee mans loop op die hoewe rond.Hy sê hy het oombliklik uit die bed gespring, sy pantoffels aangetrek en hom met sy .303-geweer bewapen. Op pad voordeur toe het hy ’n geruk en gepluk aan die deur gehoor.“Ek het die voordeur oopgemaak, my geweer na hulle gemik en gesê: ‘Wat soek julle hier, ek skiet julle dood.’ ”Die twee mans het in die donkerte verdwyn, met ’n gewapende Immelmann agterna.Hy het die twee agter ’n gebou gekry waar hulle hul buit probeer wegsteek het. Hier het Immelmann weer gedreig om hulle te skiet. Dié twee het egter om hul lewe gepleit en is hande in die lug saam met Immelmann na sy huis, waar hy die polisie ontbied het.Een van die aanvallers het egter weer gevlug. Die ander een was volgens Immelmann te bang om te vlug en het saam met hom op die polisie gewag.Die ander aanvaller is later by sy huis gevang.Immelmann sê hoewel hy en sy vrou lank op ’n vangwa van die Bainsvlei-polisiekantoor gewag het, het ’n adujant-offisier van die blitspatrollie binne enkele minute op hul oproep gereageer. Hiervoor kan hulle nie genoeg dankie sê nie.Hy sê egter hy weet nou dat die Here Sondagnag oor hulle gewaak het.“Die Here het ons behoed. Hy was met ons, andersins was ons nou nie meer met julle nie.” https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/993823390644206/?type=3&theater

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles