Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Survived: Democratic-Alliance councillor Hennopspark Johan Jansen 71, wife Anna-Marie 73, granddaughter Joané le Roux 12 three black males sought by SAPS

$
0
0
Survived: Democratic-Alliance councillor Hennopspark, Johan Jansen 71, wife Anna-Marie 73 and granddaughter Joané le Roux, 12 attacked by three black males Oct 6 2014 http://rekordcenturion.co.za/28985/gewapende-boewe-beroof-da-raadslid-en-buurman/#at_pco=tcb-1.0&at_si=54356b2d54b0f282&at_ab=per-2&at_pos=5&at_tot=6 Oct 5 2014 - In broad daylight, the Jansen family was attacked by three armed black males in their Greenpark Complex home in Hennopspark. After they tied up the family they went next door and also attacked neighbours Jan, 71 and Delicia 69 Marais. Jansen het gesê dat hulle na die roof erg geskok was en dat veral sy kleindogter diep deur die voorval getref was en behandeling moes ontvang om te kan slaap. ”Dit was ‘n verskriklike ondervinding, Ons sukkel nog om dit te verwerk. ‘n Dag na die voorval het my vrou bewusteloos inmekaar gestort en ek kon tot gister nog nie helder oor enigiets dink nie. Ons ontvang nou sielkundige behandeling net om die ervaring te verwerk,” het Jansen gister, nog erg ontsteld, vertel. Ten tye van die voorval was Jansen in sy studeerkamer met ‘n telefoonoproep besig. ”My vrou en kleindogter het inkopies gaan doen en teruggekom. Van my studeerkamer het ek hulle vlugtig gesien toe hulle inkom en die inkopies op die tafel neersit. Ek het omgedraai en voortgegaan met my telefoonoproep en nie gesien hoe die drie rowers inkom nie. My vrou was ook nie bewus dat sy en Joané agtervolg word nie,” het hy vertel. Die drie rowers, almal sowat 25 jaar oud, was geklee in Gautrein-oorpakke. Hulle het in ‘n wit Ford Ranger-bakkie sonder nommerplate gery en het Donderdag 2 Oktober omstreeks 16:30 toegang tot die kompleks verkry deur ‘n inwoner wat tuisgekom het te agtervolg en by die hek in te glip. Die drie rowers, elkeen met ‘n outomatiese pistool gewapen, het Anna-Marie Jansen en Joané in die sitkamer vasgetrek en ‘n pistool teen Anne-Marie se kop gehou. Jansen was nog met sy telefoongesprek besig en onbewus van die aanval op sy vrou en kleindogter in die aangrensende kamer. Die rowers het Anna-Marie en Joané gewaarsku om stil te bly en gedreig om Joané te verkrag indien hulle ‘n geluid sou maak. Van die sitkamer kon hulle hoor hoe Jansen met sy gesprek voortgaan. ”Toe ek die telefoon neersit het een van die rowers my studeerkamer binnegekom, die handwapen op my gerig en gesê dat hulle my vrou en kleindogter het en dat ek moet saamkom slaapkamer toe. In die slaapkamer het hulle my vrou gedwing om die kluis oop te sluit. Hulle het daarna ons almal met ons hande agter die rug met dasse vasgebind en kussingslope oor my vrou en kleindogter se koppe getrek. Die boewe het ons gedreig dat hulle ons sou skiet indien enigeen van ons hulle senuweeagtig maak. Terwyl hulle besig was om ons te plunder, was een deurentyd op sy selfoon besig. Ek het die indruk gekry dat die persoon met wie hy in ‘n swart taal gepraat het, besig was om hom te vertel wat hy moet doen,” het Jansen vertel. Die rowers het die egpaar se ringe, juweliersware, kontant, hekafstandbeheerders, sleutels, TV, skootrekenaar, ‘n .38 rewolwer en fotografiese toerusting geroof. Onderwyl die gesin vasgebind in die slaapkamer gelê het, het die rowers na die huis van Jan en Delucia Marais gegaan. Hulle bakkie was in die parkeerterrein geparkeer en hulle het vroeer by Marais se vrou verby gestap op pad na die Jansens se huis. Marais het gesê toe die rowers die motor geparkeer het, sy aangeneem het dat dit vir aflewering van iets was. ”My vrou het op daardie stadium op die stoep gesit. Hulle het vir my vrou gesê dat hulle werk soek. Hulle het om die huis geloop en ons was totaal onbewus dat hulle toe besig was om Johan en sy vrou te beroof. Ek was besig om lappe te was buite die kombuisdeur. Ek het daarna ingegaan om badkamer toe te gaan. Die rowers het intussen toegang tot my huis gekry deur ‘n buitehekkie langs die motorhuis wat oop was. My vrou het intussen na die slaapkamer gegaan en oefeninge op die mat begin doen toe die rowers inkom. Toe ek uit die badkamer kom het ek my vasgeloop teen die rowers. Een van hulle het sy vuurwapen op my vrou gerig en haar beveel om te bly lê,” het hy vertel. Hulle het Marais beveel om langs sy vrou te lê waarop hulle die egpaar se hande vasgebind het. ”Ek wou protesteer want ‘n mens is bang dat hulle jou dalk verwurg of in die gesig kan skop. Een het vir my gesê ‘don’t be silly,’ en ons het toe net stil gelê,” het Marais vertel. Die rowers het die egpaar se trouringe, ‘n diamantring en ander juwele gevat. ”Hulle het ons daarna gedwing om die kluis oop te sluit waar hulle my .303 en .22 Brno Hornet, ‘n hout tydskrifrak en ons TV gevat het,’’ het Marais vertel. Ná hulle die Marais-egpaar beroof het, het die rowers hul buit in hul voertuig gelaai. Joané wat die geluid van die dieselenjin gehoor het toe die rowers hul voertuig aanskakel, het haar een hand losgewikkel en daarna haarself losgebind om haar oupa en ouma te bevry. Hulle het onmiddellik die huisalarm gedruk en ADT van die roof in kennis gestel het. ‘’Toe ons uit die huis kom, moes ons hoor dat ons bure deur dieselfde mense beroof is. ADT en ‘n groot groep SAPD-lede moet geluk gewens word vir hul flink en deeglike optrede. Na ons eerste oproep was almal vinnig op die toneel. Die polisie van Wierdabrug se optrede was werklik professioneel en behulpsaam,” het Jansen gesê. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Photo: (Stefanie) Die DA-raadslid van Hennopspark, Johan Jansen (71), sy vrou Anna-Marie (73) en hul 12-jarige kleindogter Joané le Roux, is Donderdag helder oordag deur drie gewapende rowers in die Greenpark-kompleks in Hennopspark, aangeval, met die dood en verkragting gedreig en beroof. Die rowers het, terwyl die Jansen-egpaar nog met hande agter die rug vasgemaak en met kussingslope oor hulle koppe in die sitkamer gelê het, daarna na die aangrensende woning gegaan en die bejaarde Jan (71) en Delicia (69) Marais ook gedreig en beroof. Jansen het gesê dat hulle na die roof erg geskok was en dat veral sy kleindogter diep deur die voorval getref was en behandeling moes ontvang om te kan slaap. ”Dit was ‘n verskriklike ondervinding, Ons sukkel nog om dit te verwerk. ‘n Dag na die voorval het my vrou bewusteloos inmekaar gestort en ek kon tot gister nog nie helder oor enigiets dink nie. Ons ontvang nou sielkundige behandeling net om die ervaring te verwerk,” het Jansen gister, nog erg ontsteld, vertel. Ten tye van die voorval was Jansen in sy studeerkamer met ‘n telefoonoproep besig. ”My vrou en kleindogter het inkopies gaan doen en teruggekom. Van my studeerkamer het ek hulle vlugtig gesien toe hulle inkom en die inkopies op die tafel neersit. Ek het omgedraai en voortgegaan met my telefoonoproep en nie gesien hoe die drie rowers inkom nie. My vrou was ook nie bewus dat sy en Joané agtervolg word nie,” het hy vertel. Die drie rowers, almal sowat 25 jaar oud, was geklee in Gautrein-oorpakke. Hulle het in ‘n wit Ford Ranger-bakkie sonder nommerplate gery en het Donderdag 2 Oktober omstreeks 16:30 toegang tot die kompleks verkry deur ‘n inwoner wat tuisgekom het te agtervolg en by die hek in te glip. Die drie rowers, elkeen met ‘n outomatiese pistool gewapen, het Anna-Marie Jansen en Joané in die sitkamer vasgetrek en ‘n pistool teen Anne-Marie se kop gehou. Jansen was nog met sy telefoongesprek besig en onbewus van die aanval op sy vrou en kleindogter in die aangrensende kamer. Die rowers het Anna-Marie en Joané gewaarsku om stil te bly en gedreig om Joané te verkrag indien hulle ‘n geluid sou maak. Van die sitkamer kon hulle hoor hoe Jansen met sy gesprek voortgaan. ”Toe ek die telefoon neersit het een van die rowers my studeerkamer binnegekom, die handwapen op my gerig en gesê dat hulle my vrou en kleindogter het en dat ek moet saamkom slaapkamer toe. In die slaapkamer het hulle my vrou gedwing om die kluis oop te sluit. Hulle het daarna ons almal met ons hande agter die rug met dasse vasgebind en kussingslope oor my vrou en kleindogter se koppe getrek. Die boewe het ons gedreig dat hulle ons sou skiet indien enigeen van ons hulle senuweeagtig maak. Terwyl hulle besig was om ons te plunder, was een deurentyd op sy selfoon besig. Ek het die indruk gekry dat die persoon met wie hy in ‘n swart taal gepraat het, besig was om hom te vertel wat hy moet doen,” het Jansen vertel. Die rowers het die egpaar se ringe, juweliersware, kontant, hekafstandbeheerders, sleutels, TV, skootrekenaar, ‘n .38 rewolwer en fotografiese toerusting geroof. Onderwyl die gesin vasgebind in die slaapkamer gelê het, het die rowers na die huis van Jan en Delucia Marais gegaan. Hulle bakkie was in die parkeerterrein geparkeer en hulle het vroeer by Marais se vrou verby gestap op pad na die Jansens se huis. Marais het gesê toe die rowers die motor geparkeer het, sy aangeneem het dat dit vir aflewering van iets was. ”My vrou het op daardie stadium op die stoep gesit. Hulle het vir my vrou gesê dat hulle werk soek. Hulle het om die huis geloop en ons was totaal onbewus dat hulle toe besig was om Johan en sy vrou te beroof. Ek was besig om lappe te was buite die kombuisdeur. Ek het daarna ingegaan om badkamer toe te gaan. Die rowers het intussen toegang tot my huis gekry deur ‘n buitehekkie langs die motorhuis wat oop was. My vrou het intussen na die slaapkamer gegaan en oefeninge op die mat begin doen toe die rowers inkom. Toe ek uit die badkamer kom het ek my vasgeloop teen die rowers. Een van hulle het sy vuurwapen op my vrou gerig en haar beveel om te bly lê,” het hy vertel. Hulle het Marais beveel om langs sy vrou te lê waarop hulle die egpaar se hande vasgebind het. ”Ek wou protesteer want ‘n mens is bang dat hulle jou dalk verwurg of in die gesig kan skop. Een het vir my gesê ‘don’t be silly,’ en ons het toe net stil gelê,” het Marais vertel. Die rowers het die egpaar se trouringe, ‘n diamantring en ander juwele gevat. ”Hulle het ons daarna gedwing om die kluis oop te sluit waar hulle my .303 en .22 Brno Hornet, ‘n hout tydskrifrak en ons TV gevat het,’’ het Marais vertel. Ná hulle die Marais-egpaar beroof het, het die rowers hul buit in hul voertuig gelaai. Joané wat die geluid van die dieselenjin gehoor het toe die rowers hul voertuig aanskakel, het haar een hand losgewikkel en daarna haarself losgebind om haar oupa en ouma te bevry. Hulle het onmiddellik die huisalarm gedruk en ADT van die roof in kennis gestel het. ‘’Toe ons uit die huis kom, moes ons hoor dat ons bure deur dieselfde mense beroof is. ADT en ‘n groot groep SAPD-lede moet geluk gewens word vir hul flink en deeglike optrede. Na ons eerste oproep was almal vinnig op die toneel. Die polisie van Wierdabrug se optrede was werklik professioneel en behulpsaam,” het Jansen gesê. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles