In a vicious black-racist hatecrime, four black attackers poured petrol down the throat of 76yo smallholder Ponty Thuynsma...
=========
Die bejaarde man wat Sondagaand op sy hoewe in Tweedracht, oos van Pretoria, aangeval is, het geweier om aan sy aanvallers te sê waar die kluis se sleutel is.
Selfs nadat die rowers “’n hele kannetjie petrol” by sy keel afgegooi en gedreig het om hom aan die brand te steek, het hy hulle gevloek.
Ponty Thuynsma (76) het Dinsdag vanuit sy hospitaalbed in die Wilgers-hospitaal se hoë-sorgeenheid vertel hoe vier gewapende mans hom Sondag net ná 18:00 in sy huis oorval, met ’n strykyster gebrand en petrol oor hom uitgegooi het. Sy huiswerker het sy familie die volgende oggend 06:00 laat weet toe hy nie die hek vir haar oopmaak nie.
By Beeld se besoek Dinsdag was Thuynsma se gesig pers en erg opgeswel soos die rowers hom met ’n strykyster gebrand het. Sy tong was ook opgeswel weens die petrol wat hulle in sy keel afgegooi het en hy het moeilik gepraat.
“Hulle het met die hakke van hul skoene op my gesig getrap en hul voete gedraai. Toe het hulle petrol oor my uitgegooi en gedreig om my aan die brand te steek as ek nie vir hulle sê waar die kluis se sleutels is nie, maar ek het hulle gevloek. Ek het geweet hulle sou my nie aan die brand steek nie, want dan sou hulle self brand,” het Thuynsma gesê.
“Ek weet nie waar hulle toe die sleutel gekry het nie.”
Die rowers is vort met vier vuurwapens. Hulle het
Thuynsma se bakkie vol gesteelde goedere gelaai, maar kon die bakkie blykbaar nie aan die gang kry nie en het dit net so in die agterplaas gelos met die goedere nog daarin.
Thuynsma het vasgebind en erg aangerand op sy kamervloer gelê totdat sy huiswerker die volgende oggend by die huis aangekom het. Sy dogter, Marianne van der Walt, het gesê sy het baie groot geskrik toe die huiswerker haar bel en sê daar is geen teken van lewe by die huis nie. “ ’n Duisend dinge gaan deur jou kop. Ek’t eers gedink hy’t dalk geval.”
Sy het haar suster gebel en haar swaer wat daar naby bly, het gaan ondersoek instel.
Van der Walt het gesê hulle wil nie hê hul pa moet na die hoewe terugkeer nie omdat dit te gevaarlik is, maar Thuynsma is vasbeslote om terug te gaan huis toe sodra hy gesond is.
“Ek is nie bang nie,” het hy deur gebrande lippe gesê.
http://t.co/hBgHdta5Iu
http://www.beeld.com
===========
https://www.facebook.com/101541629915235/photos/a.133555340047197.26296.101541629915235/709724799096912/?type=1
August 6, 2014 - Ponty Thuynsma Ponty (76) was confronted by criminals in his rural property, they poured petrol down his throat and threatened to set him on fire.
When he still refused to hand over his safe keys or location of his safe they brutally tortured him with a hot iron.
These are not crimes of desperation, they are hate crimes that the world need to take notice of.
At hospital, Thuynsma said he is not at any time afraid of the terrorists, but once the terrorists had found his safe keys, they took his weapons and fled.
Despite being tortured for several hours.This is one of 1000's of stories that need to be told.
Third Degree warns: "Beware when investing or thinking of moving to South Africa."—
↧