Zeerust farmer Faan van der Merwe shot in face in farm-attack: drives to police station himself - he was ambushed inside his homestead after returning from his kraal by a group of black male attackers, said SAPS Sergeant Kealeboga Molale of North West province (North transvaal) police.
Mr Van der Merwe was a very lucky man: the bullet struck him between one eye and an ear... He is now under treatment at a Rustenburg hospital.
AFRIKAANS REPORT:
Rustenburg - Headline Beeld: Boer ry self polisie toe ná hy in gesig geskiet is
Susan Cilliers Dinsdag 12 Augustus 2014
'n Boer naby Zeerus in Noordwes het Maandagaand self na die polisiestasie toe gery nadat hy in 'n plaasaanval in die gesig geskiet is.
Faan van der Merwe is tussen sy een oog en oor getref, het sers. Sers. Kealeboga Molale, polisiewoordvoerder in Noordwes, gesê. Hy word in 'n hospitaal in Rustenburg behandel.
Volgens Molale woon Van der Merwe alleen op die plaas. Hy was op pad terug van 'n kraal toe 'n onbekende aantal rowers hom binne die huis ingewag en geskiet het.
'n Saak van huisbraak en poging tot moord word ondersoek. Niemand is nog gearresteer nie. http://www.beeld.com/
↧