Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murder: Amanda Vermeulen, shot dead in front of family by unknown man who stormed in gun blazing

$
0
0
Amanda Vermeulen shot dead:Aug 11 2014 "the guy with the gun grabbed a cellphone and ran from the house, firing wildly in all dirctions'. http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/vrou-voor-familie-doodgeskiet/ Amanda was shot in the chest and died. Her aunt Retha Botha who was visiting them for the weekend from Nelspruit, was also shot and injured. Her husband Kobie called the emergency services and the police. Retha is in a stable condition but she was rushed in critical condition to the Life Anncron clinic in Klerksdorp. Amanda worked as receptionist at the practice of Dr Gerrie van den Berg. He said she was a sweet and loving person, a devout Christan and very fond for people. Everyone was badly shocked about the murder. The police are 'investigating'. Noone was arrested. Lichtenburg murder-victim Mrs Amanda Vermeulen, who worked at a medical practice in LIchtenburg, North West, was shot dead Sunday-evening by two males who attacked her family's home. She was shot dead in front of her husband, her sister-in-law and brother-in-law who were visiting them from Nelspruit. AFRIKAANS ARTIC LE Melissa van den Berg (28), Amanda se stiefdogter, het Maandag aan Maroela Media gesê Vermeulen en haar pa, Kobie, woon al nagenoeg 15 jaar in Lichtenburg. “My pa se suster en haar man, Gawie en Retha Botha, het uit Nelspruit vir hulle kom kuier en het die naweek daar oorgeslaap,” het Melissa gesê. Sy sê twee mans het omstreeks 19:40 haar pa en ander familielede in hul huis in 14de Laan oorval. “My pa sê alles het so vinnig gebeur. Die mans het kepse gedra en een van hulle het ? vuurwapen gehad. Die man met die vuurwapen het in die huis in gehardloop en op my pa geskiet, maar gemis. Een van die koeëls, of ? stuk skrapnel, het my oom in sy toon getref,” het sy gesê. Terwyl die gewapende man in die huis ingestorm het, het die ander man die twee vroue met ? besemstok aangehou en gekeer dat hulle vlug. “Die man met die vuurwapen het ? selfoon gegryp en weer uit die huis uit gehardloop terwyl hy wild en wakker begin skiet het.” Amanda is tydens die skietery noodlottig in die bors gewond. Sy is op die toneel dood. Retha is ook in haar bors, en arm geskiet. Kobie het hulp ontbied en die polisie gebel. ? Plaaslike dokter het Retha behandel, waarna sy in ? kritieke toestand na die Life Anncron-kliniek in Klerksdorp oorgeplaas is. Retha was Maandagmiddag in ? stabiele toestand. Amanda het die afgelope 14 jaar as ontvangsdame by dr. Gerrie van den Berg se spreekkamers gewerk. Dr. Van den Berg het aan Maroela Media gesê Amanda was ? dierbare en liefdevolle mens. “Sy was ? groot Christen en baie lief vir mense. Sy sou regtig uit haar pad uit gaan vir haar medemens en die pasiënte het net met lof van haar gepraat,” het hy gesê. Hy sê dit is ‘n groot skok vir almal in die dorp. Sers. Kealeboga Molale, ? provinsiale polisiewoordvoerder, het die voorval aan Maroela Media bevestig. Die polisie ondersoek ? saak van huisbraak en moord. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Amanda se roudiens vind Woensdag om 11:00 by die NG Kerk (Klipkerk) plaas. Almal is welkom om die diens by te woon. http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/vrou-voor-familie-doodgeskiet/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles