Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Geduld, Springs resident Dirk Koekemoer stabbed to death, wife Rita badly injured: kidnapping

$
0
0
July 1 2013: Springs, Geduld man Dirk Koekemoer killed, wife Rita injured. The SAPS Springs police officer has asked the public who may have seen or know more about this cruel attack against two elderly, defenceless people to please contact them at 011 365 5700/19/20 or contact Kapt Ramphora 079 694 6936.( http://bit.ly/12IGJAL ) Rita, 75, was found wandering in the veld, dazed and beaten up, looking for help. The couple had been at a shop in the small community of Geduld in the gold-mining town of Springs -- and were attacked when they left the shop. Before mr Koekemoer could climb back into his vehicle, a black man walked up, asking him for 'directions'. A second black man then stabbed him with a knife from behind and threw the critically injured Mr Koekemoer on the back of the bakkie together with his elderly wife. There were a total of four armed black males who attacked the couple. They were then driven around at breakneck speed and then dumped in the veld outside Springs. Mr Koekemoer died on the bakkie. Mrs Koekemoer was found by a farmer, wandering around in the veld, looking for help. . The couple are in their seventies. She is currently in the Far East Rand Hospital. There is no indication in the first reports that anything was actually'robbed' from the couple. It's also not known yet whether the bakkie was abandoned later on: which often is done in such attacks against Afrikaner whites, where the 'stolen' vehicles often are merely used as getaway vehicles and dumped later on. The SAPS in Springs have confirmed the 'incident' but were unable to say whether anything was actually robbed. ------------------------------- Afrikaans-only report, Look Local Springs: 3 July 2013 Anna Robertson - Volgens Kaptein Johannes Ramphora, woordvoerder van die Springs polisie, het die Koekemoer egpaar, nadat hulle vroegaand inkopies gaan doen het in Geduld, nog 'n stop gemaak."Hulle het net na 11nm besluit om huistoe te gaan en toe hulle by hul Nissan 1400 bakkie kom, is hulle verras deur vier kapers," sê Kapt Ramphora.Hy voeg by dat Koekemoer twee steekwonde tussen sy blaaie, een in die bors en een in die maag, opgedoen het en dat hy beswyk het aan sy wonde.Koekemoer se vrou Rita (75) het probeer vlug, maar twee rowers het haar ingehaal en terug gebring na die toneel.Kapt Ramphora voeg by dat sy aanhoudend gevra het die rowers moet hulle nie seermaak nie, maar die kapers was geweldadig en het haar aanhoudend aangerand.Die twee slagoffers is agter op die bakkie gegooi en die kapers het hulle toegemaak met die bakkie se seiltjie en weggejaag."Albei slagoffers is by die N12 se Etwatwa afrit afgegooi en die kapers het gevlug," sê Kapt Ramphora. Hy sê Rita is erg getraumatiseer en sy het in die veld rongedwaal en is eers vroeg Dinsdagoggend gevind."Die ambulans het haar hierheen gebring vir obserwasie en sy is dieselfde dag ontslaan," sê Hendrik Buda, woordvoerder van Verre Oosrandse Hospitaal.Koekemoer se seun, Dirk senior, sê hy gaan sy pa vreeslik mis en dat dit so wrede manier is om aan jou einde te kom. "My pa het dit glad nie verdien nie, hy was 'n liefdevolle, saggeaarde mens, wat nooit 'n slegte woord van iemand sou uiter nie," sê Dirk senior."Vir my was my oupa 'n vriend en 'n wonderlike mens wat nie verdien het om vermoor te word nie," sê Dirk junior.Rita is dit eens dat haar man nie 'n vlieg sou seermaak nie en dink ook dit is wreed wat hom oorgekom het.Chantel Rheeder, Koekemoer se kleindogte wens hulle kry die mense wat haar oupa vermoor en ouma so seer gemaak het."Ek was elke dag by hulle en ek gaan die koffie mis wat hy vir my gemaak," sê Rheeder.Sy voeg by dat almal se harte rou is en dat hulle hom verskriklik gaan mis.Geeneen is nog in hegtenis geneem nie.Enige iemand met inligting aangaande die saak het kan die Springs polisie kontak by 011 365 5700/19/20 of Kapt Ramphora by 079 694 6936. ------------ (First report from Sunette Bridges: https://www.facebook.com/SunetteBridges/posts/540098189382747 "AANVAL - SPRINGS SUNETTE: 'n Bejaarde egpaar is 7 uur gisteraand deur 3 BARBARE oorval toe hulle uit 'n winkel in Geduld, Springs, gestap het. Voor die Oom kon terugklim in sy voertuig het een van die BARBARE hom kamstig vir aanwysings gevra. 'n 2de BARBAAR het hom toe verskeie kere met n mes gesteek en hom agter op sy bakkie gegooi. Die Tannie is ook agter op die bakkie geboender en hulle is in 'n veld langs die pad afgegooi! Die Oom is dood! Hul name is nog nie aan my bekend nie

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles