Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Dehumanisation, sadism: Afrikaner Berg family attacked, tortured, brutally beaten in second attack on Delmas farm

$
0
0
Three sadistic black males attacked the Afrikaner Berg farm-family twice within a month, and horribly torture them with hot irons and beat them May 30, 2014 laasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas toeslaan. Die drie gesinslede is Dinsdag met ’n stry­kyster gemartel, het Beeld berig. Jan Berg (78) is op sy agterstewe gebrand, sy dogter, Riana (45), op haar wang en bene. Vier weke gelede is Jan se vrou, Ina (75), op die wang gebrand. Jan is toe ook met ’n geweerkolf op die voorkop geslaan. Die aanvallers het by vorige geleenthede kontant, ‘n voertuig en ‘n wapen gebuit na doodsdreigemente. Die gesin het intussen diefwering en veiligheidshekke laat aanbring, maar die swart aanvallers het weer Dinsdag die eiendom binnegedring. Drie swartes is Woensdag in hegtenis geneem. Die gesin het een verdagte uitgeken wat Vrydag in die Delmas-landdroshof op aanklagte van huisroof en aanranding met die opset om ernstig te beseer, sal verskyn. http://bmarksa.org/nuus/plaasaanvallers-slaan-2-keer-in-4-weke-toe/

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles