Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Murder: Afrikaner farmer Riaan van den Berg, stabbed to death for his rusty bakkie, or strangled to death: two versions

$
0
0
Murder: Afrikaner farmer Riaan van den Berg, tortured to death 'for his rusty bakkie'... Malalane: May 30 2014 Two differing versions of this murder: he was either stabbed to death, or he was tortured to death by strangulation; and that either his maid or his best friend found his body. The only thing certain at this stage is that he was murdered. His age was not published. Afrikaans news media: 1. Maroela Media: "Riaan van den Berg, ʼn suikerrietboer van Malalane in Mpumalanga, is Vrydagoggend vermoor in sy huis aangetref. Brig. Selvy Mohlala, ʼn woordvoerder van die polisie, het Vrydag aan Maroela Media gesê Van Den Berg, in sy vroeë 40’s, se huishulp het op sy liggaam afgekom waarna sy sy beste vriend ontbied het. “Die saak is omstreeks 08:30 by die polisie aangemeld. Ons vermoed hy is Donderdagaand in sy huis oorval en vermoor,” het Mohlala gesê. Van Den Berg se liggaam is glo op sy rusbank aangetref. Hy was met toue vasgebind, en daar was ook ʼn tou om sy nek. “Ons vermoed hy is verwurg, maar ʼn nadoodse ondersoek sal gedoen word om die oorsaak van sy dood te bepaal.” Volgens Mohlala word Van Den Berg se bakkie, ʼn platskermtelevisie, selfoon, hoëtroustel en tuimeldroeër uit die huis vermis. Hy het alleen op die plaas gebly. “Daar was geen ooggetuies nie, so ons weet nie hoeveel aanvallers in die saak betrokke was nie.” Die polisie ondersoek ʼn saak van moord en huisbraak. Daan Erasmus, ʼn lid van die gemeenskapsgroep Malalane Against Crime, het gesê die hele gemeenskap is gemobiliseer om op die uitkyk vir Van Den Berg se bakkie te wees. Dit is ʼn wit 2L Nissan Hard Body met registrasienommer DFB 735 MP. Mense wat die bakkie gewaar kan Crime Stop by 08600 10111 skakel. http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/boer-van-malalane-vermoor/ 2. MALALANE – Mnr Riaan van den Berg, ‘n bekende boer van die omgewing, is vanoggend dood in sy plaashuis aangetref deur sy beste vriend. Van den Berg se hande en bene was vasgebind en daar was tekens dat hy aangerand is. Hy is na bewering ook met ‘n mes gesteek. Dit word vermoed dat die aanval gisteraand plaasgevind het. Die rowers het ‘n wit 2L Nissan Hardbody bakkie gesteel, met registrasienommer DFB 735 MP. Die agterbak van die bakkie is geroes. ‘n Selfoon en van den Berg se beursie is ook na vermoede gesteel."

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles