SA's last Afrikaner president FW de Klerk charged with treason by Kogesa
-- Op Donderdag, 24 April 2014, is 'n Klagskrif van Hoogverraad teen Frederik Willem de Klerk deur Mnr. Paul Kruger op die FW de Klerk Stigting se kantore in Plattekloof, Kaapstad beteken.
Mnr. Dave Stewart van die Stigting het geweier om ontvangs van die dokument te erken; waarna Mnr. Kruger die oorspronklike daarvan by Mnr. Stewart gelaat het met
„n versoek dat dit aan F.W. de Klerk oorhandig word.
Hierdie prosedure behoort voldoende te wees om in 'n hof erken te word as synde 'beteken' op die beskuldigde.
https://www.facebook.com/BoereVryheidsVegters/posts/547393728713667
↧