Quantcast
Channel: FARMITRACKER
Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Mark Mills survives kidnapping June 30 2013 BY WHITE MAN while buying Kentucky Fried Chicken in Brackenfell

$
0
0
Mark Mills survives kidnapping on June 30 2013 when he went to buy a Kentucky Fried Chicken at 17h30 in Brackenfell, Western Cape. The perpetrator was described as a White Man. (an unusual occurrance). He was found back alive July 1 2013, reports his wife Nellie-Maudie Basson Mills. "Mark Mills went missing June302013 when he went to buy KentuckyFriedChicken at 17h30 in Brackenfell. White OpelAstra CF162680. Two cash withdrawals were made from his bank account. Complaint was lodged at Bellville SAPS. https://www.facebook.com/photo.php?fbid=490147821071270&set=a.490147804404605.1073741825.100002281696774&type=1 "My man, Mark Mills, is vermis nadat hy ongeveer 17h30 gaan KFC koop het in Brackenfell. Hy het met 'n wit Opel Astra, CF 162680, gery. Hy is nog nie terug nie. Daar is geld uit die kaart getrek om 20h41 en 'n uur later weer geld onttrek by 'n ABSA by een of ander Choprite Mall. Mark sou die KFC met die kaart betaal omdat ons nie graag met kontant werk nie. Dis nou 9 ure later en geen word nie. My man sou nooit so iets doen nie.. Ek het dit aangemeld by polisie , maar nog niks gehoor nie. Asseblief mense, hou asseblief julle oe en ore oop . My man is liggaamlik baie swak en sal homself nie kan verdedig nie. — at Belville. http://www.facebook.com/nelliemaudie Nellie-Maudie Basson Mills No updates yet, I have to go in to locate the exact points where the money was withdrawn. I did stop my card after the second withdrawal, because I became suspicious. The police at Bellville did not open a docket yet. They said I must come in today to open it. I am on my way now to the bank and from there to the SAPS. Will keep you updated. I wonder what this day will bring 7:23 Photo: My man, Mark Mills, is vermis nadat hy ongeveer 17h30 gaan KFC koop het in Brackenfell. Hy het met 'n wit Opel Astra, CF 162680, gery. Hy is nog nie terug nie. Daar is geld uit die kaart getrek om 20h41 en 'n uur later weer geld onttrek by 'n ABSA by een of ander Choprite Mall. Mark sou die KFC met die kaart betaal omdat ons nie graag met kontant werk nie. Dis nou 9 ure later en geen word nie. My man sou nooit so iets doen nie.. Ek het dit aangemeld by polisie , maar nog niks gehoor nie. Asseblief mense, hou asseblief julle oe en ore oop . My man is liggaamlik baie swak en sal homself nie kan verdedig nie. — at Belville. http://www.facebook.com/nelliemaudie Nellie-Maudie Basson Mills No updates yet, I have to go in to locate the exact points where the money was withdrawn. I did stop my card after the second withdrawal, because I became suspicious. The police at Bellville did not open a docket yet. They said I must come in today to open it. I am on my way now to the bank and from there to the SAPS. Will keep you updated. I wonder what this day will bring 7:23 July 1 2013: "His wife Nellie Nellie-Maudie Basson Mills writes that he was #Hijacked (Kidnapped) but that he has been found alive. More details will follow. She writes 'you can't even go to get KFC safely any more...' https://www.facebook.com/nelliemaudie --------- She writes on July 1 2013: His wife Nellie-Maudie Basson Mills wrote July 1 2013 - : "Reg. Na 'n verskriklike nagmerrie is alles darem nou terug sover as moontlik na normaal. Mark het ongeveer 09h00 my geskakel van Milnerton polisiestasie. Afgesien van 'n hou of twee, was hy verder ongedeerd. Hy was egter erg getraumatiseer en was baie emosineel na die ordeal. Die ergste van alles is dat dit witmense was wat dit aan hom gedoen het.Hierdie man by wie alles begin het, is 'n ou kalant, of altans so lyk dit vir my. Hy hang uit in Brackenfell en Milnerton en wil voorkom of hy sy storie ken. Hy het homself aan Mark as Chris voorgestel en die kroegman in The Barn, Milnerton ken hom as Rod. Hier is die storie: Dit was ongeveer 17h00 toe Mark besluit dat hy nou KFC gaan koop . Hy neem soos gewoonlik my beursie met die FNB bankkaart . My wapenlisensie, bestuurderslisensie, en verskeie ander kaarte is ook in daardie beursie. By KFC besluit hy om eerder maar in te stap omdat die ry karre te veel was by die drive-thru. Nadat hy betaal het, stap hy terug na die motor en sit die aankope op die agtersitplek. Sy aandag word afgetrek deur 'n langerige man so tussen die ouderdom van 35 - 40. Die man is baie netjies geklee en kom baie beskaaflik voor. Sy donkerbruin kort hare is goed versorg. Hy groet Mark met gepoleerde Afrikaans en sê dat hy nie geld van hom wil hê nie. Hy wil hulp hê om sy trok vol sampioene aan die gang te kry(trokkie het blykbaar gebreek) want hy moet dit so gou moontlik by die mark kry. Sal Mark hom nie asseblief neem om dit vir hom moontlik te maak nie. Nou ja, Mark is nou maar eenmaal 'n mens wat nie daarvan hou om ander in nood te sien nie, en hy verklaar homself bereidwillig om die arme man te help. Chris/Rod is so dankbaar en vra Mark moet hom na 'n vriend se huis neem wat hom sal help.En daar begin hulle die rondryery van twee en 'n half uur. In die tydperk het Mark begin besef dat daar fout is en raak toe baie bekommerd en benoud. Die man het nou al begin om mondelings vir Mark te dreig en hom na 'n Standard Bank geneem om geld te trek. Mark het maar ingewillig , want hy dink as hy saamspeel sal Chris/Rod die pad vat. Toe, na nog 'n uur se ryery neem hy Mark na 'n ABSA teller. Weer gee Mark maar toe en trek die geld.(dis toe dat ek suspicious word aan die kant en my kaart laat stop) Na nog twee ure se ryery wou mnr. nog geld he en omdat die kaart toe gestop is, kon hy blykbaar nie sy oe glo nie, en probeer nog 'n keer. Dis toe dat hy sy pelle naderhark en hulle die kar staan maak, Mark laat oorklim in 'n bakkie(waarop daar plakkers is van (solartec) ? onder korreksie) en hom neem na 'n pub daar by kwikspar in Milnerton. Daar het hulle my bestuurderslisensie toe aan die kroegman oorhandig as sekuriteit vir 'n lening!!!!!Hulle het Mark na die motor teruggeneem en weer laat ry vir 'n onbepaalde tyd,waarna Chris/Rod hom laat parkeer het in 'n stil woongebied. Chris/Rod het toe probeer om die radio uit te breek en net reggekry om die consol te breek. Hy het toe die enjin oopgemaak en van die bedrading en die battery uitgeruk. dit het hy saam met hom gevat met die woorde aan Mark dat hy nou nou terug is.Hy het nooit terug gekom nie en Mark het toe maar die pad gevat na die Milnerton polisiestasie toe, vanwaar hy my toe skakel. 15 ure later. Na ons amper die heel dag by Milnerton polisiestasie en die kroeg was , het ek darem my bestuurderslisensie teruggekry. Volgens die polisie kan hulle nie die geval sien as kaping nie, aangesien daar nie Wapens van enige aard betrokke was nie. Mark het nie sy selfbeeld of selfvertroue teruggekry nie." https://www.facebook.com/nelliemaudie

Viewing all articles
Browse latest Browse all 3088

Trending Articles