Little girl named Sumaria Van Zyl was allegedly kidnapped from yard outside her home by two black males Pretoria West June29 2013 - https://twitter.com/CPFWierda/status/351228962074144768 -
The Citizen Policing Forum Wierdapark writes on July 1 2013 that Sumaria van Zyl was found safe, tweeting: "from @CPFWierda - She has been found. Safe. She was dropped off and a white male with dog named Krulle picked her up. Sounds fishy!
--------------
http://www.wierdapark.co.za//Default.asp
-------------------------
SOURCE: @CPFWierda - Community Police Forum of Wierdabrug, Centurion. -- For Sector 1 enquiries Gerhard Kuhn 0829018971,
-- For Sector 3 Hannes du Buisson 0829208669
Wierdabrug, Centurion
======================
Andre Snyman - Eblockwatch: Sumaria Van Zyl kidnapping June 29 2013:
PRETORIA WEST. "This is a close save. Wow. Read below and tell me what you think.'Sumari het buite die erf binne in die kompleks gaan speel sonder die ander twee seuns.'N bakkie was parkeer met sy neus na die hek toe voor my erf.Daar was 'n drywer in die grys metalic corsa bakkie. Die 2de man het haar aan die keel gevat en opgetel en agter in die bakkie gelaai.
Hulle het by die hek uitgery en links in De Beer gedraai. Daar het hulle in Paul Kruger ingedraai en na Rachel De Beer gery. Soos sumari landmerke onthou het langs die pad het ons gery oppad na die R80 se kant toe. Net voor die snelweg het hulle van plan verander en links gedraai tussen die huise en plotte in. Daar het die helper uitgeklim en vir haar geskree "OUT,OUT" en weggejaag.
'N oom het daar verbygeloop met sy hond. Sy naam was Ryno en die hond se naam Krulle.Hy het met sy nissan voertuig van sy huis af gery en met die R80 na die enigste adres wat Sumari kon onthou , haar maatjie tanya se huis toe. 12de laan.
Tanya se ma het ons gebel en se sys veilig en daar by haar.Ons weet verder niks van Ryno af nie.Wat ons sover kan uitvind is dat die 2 mans swart was. Monster-logo vessies gedra het en monster bofbal pette. Die een het camel gerook en daar was sop in 'n groen bekertjie met 2 wit lyntjies op. Die sop was bruin en het wat gelyk na blokkies wortels ingehad.
Die mans het ook monster "tattoos" gehad op hulle regter bo arms.Sumari onthou 'n 2de grys kar soos of selfs 'n metalic corsa wat agter aan gery het met een drywer wat soortgelyk aangetrek was.Nadat sy afgelaai was by die veldjie langs 'n skool "Akasia Hoêrskool" het sy ook opgemerk dat daar agter op die bakkie se klap van die canopy bo in die hoeke regs en links ook Monster-logos geplak was. Agter in die bakkie was stompies en 'n magdom flitse. Sy sÊ:" vier regs agter en so agt links , bloues en swartes"
Die detail van wat sy onthou het was verstommend om die minste te sê.Vrae wat gevra kan word, " wie is Ryno, waar het hy werklik haar gekry, hoekom het hy nie iets meer kon sÊ vir Tanya se ma of vir ons nie"
Die hele episode het tussen 1 en 2 ure geneem. Tussen 9:30 en 11:30
https://www.facebook.com/groups/102575386217/?ref=ts&fref=ts
↧